Jump to content

Afrikaanse Kerk Dienste In Perth


Annelie Siemens

Recommended Posts

Hi Almal,

wil net graag weet of daar soms afrikaanse kerk dienste is iewers in Perth?

Indien nie, na watter kerke toe gaan julle? Ons is in die Nederduits Hervormde kerk hier in RSA

Dankie

Annelie

Link to comment
Share on other sites

Waar in Perth bly julle?

My suster-hulle bly in Mandurah. Ek sal by haar hoor na watse Kerk toe hulle gaan, al wat ek weet is dit is `n Engelse Kerk.

Ek sal jou môre laat weet.

Lekker dag

Groete

G

Link to comment
Share on other sites

If you can't find it....we have an Afrikaans service once a month in Kalgoorlie, just 600km from Perth,LOL

Link to comment
Share on other sites

Thank you,

we haven't landed yet, was just curious to know

thank you

annelie

Link to comment
Share on other sites

Hallo Annelie

Ja daar is afrikaanse kerke noord en suid van die rivier. Ons bly tans in Rockingham en ons ry na Palmyra en ons kerk is in afrikaans. Ons kerk het tans 'n naam verandering gehad en is nou: DEO GLORIA GEREFORMEERDE EVANGELIESE KERK VAN AUSTRALIË. Die gemeente gaan uitbrei/skuif aan die einde van January 2012 na 2 bedienings punte in Leeming en Rockingham. Dan is dit sommer by my huis. Ons is baie bevooreg om deel te wees van die gemeente. Ek weet die kerk is besig om aan 'n nuwe website te werk, maar jy kan gaan kyk na die bestaande een by www.palmyrageka.org.au.

Vir enige info rakende die Rockingham punt, stuur my 'n e-mail of hou die website dop. Ek weet daar is 'n facebook page, maar is nie seker hoe mens die link stuur nie.

Groete en sterke met al die besluite.

Louis

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...