Jump to content

Dalyellup Huur Huis Hulp Benodig

Mynhardt

Recommended Posts

Kan iemand wat in Dalyellup in Bunbury bly my asb help. Ek soek iemand om vir my na n

huurhuis te gaan kyk, ons bly in Melbourne en trek Bunbury toe in November en het n huis in die oog ma weet nie

of die fotos op die internet die plek werklik weerspieel nie.

As daar enige iemand is wat my moontlik kan help, laat weet asb en ek sal jou kontak met besonderhede.

Dankie

Mynhardt

Link to comment
Share on other sites

Hi daar

Ons is ook op die oomblik besig om te kyk om van SA na Bunbury te beweeg, was onlangs vir n orientasie besoek by Bunbury en het n draai deur Dalyellup gery.

Ek moet se dis n pragtige uitbreiding naby aan die strand en ek is seker jul sal tevrede wees. Meeste huise is 4x2 dit hang seker maar af van persoonlike voorkeur en wat jul gehad het in Melbourne.

Hoop jul kom reg.

Deirdre

Hi

Baie dankie vir die bemoediging. Ons was September in Perth maar nie op daardie stadium geweet ons sou verhuis na Bunbury. Ons vlieg 16 Nov uit Melbourne en sal dan gaan kyk na die huis wat ons in gedagte het. Hoop die huis is dan nog beskikbaar, maar indien nie, is daar 'n doel daarmee. Ons is nou 18 mnde in Melbourne en geniet dit baie, maar die weer is regtig terrible. Ons het almal 'n Vitamien D tekort en soek die son met 'n seer hart. Indien julle na Bunbury verhuis, laat weet miskien kan ons help met iets.

Groete Mynhardt en Christine Claassens

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...