Jump to content

Naweek uitstappie


Madelein

Recommended Posts

Ons het laasnaweek vir 'n dag uitstappie gegaan na Berera (hoop dis reg gespel) met 'n boot trippie. Dit was vir my ongelooflik mooi en ek kon nie glo dat al die plekkies nie per motor kon bereik word nie. Mens kan net wonder hoe die mense hul huise daar langs die rivier moes gaan bou het! Ons het die dag heerlik gaan piekniek op 'n private strandjie.

Foto 1: Restaurant by die water (by Berera Jetty)

2: Van die huisies langs die water

3: Oorkant die Brooklyn Bridge, naby Moony Moony. Mens kan daar uitkom per motor, en huurbootjies is beskikbaar vir die dag.

4: Nog van die huisies, langs die saal.

5: Huisboot

6: Blue tongue lizzard

7: Ons "tinnie" op private strandjie vasgemeer

8: van die private strandjie afgeneem

Het nou 'n nuwe plekkie gekry om na te gaan oor naweke. Heerlik en dit tem mens baie rustig, veral na 'n rowwe week se werk.

Groetnis

Madelein

Edited by Madelein
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...