Jump to content

Bingo Night, Athelstone


Hermanpaw

Recommended Posts

Hi Almal

Ons plaslike Scout groep gaan 'n Bingo aand reel. Ons is 3 RSA gesinne wat deel is van hierdie groep.

Where: Scout Hall, Maryvale rd, Athelstone

When: 7 pm, Saturday, 2 July 2011

Cost: 15 games = $6.50

BYO drinks and Nibbles

As iemand saam aan ons tafel wil sit laat weet asb 0457085737 en ons maak 'n plan.

Die Scout groep hou daarvan om nuwe RSA mense te ontmoet.

Kom geniet 'n heerlike aand saam met nuwe vriende.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar,

AS ek jou 'n tip kan gee = maak seker dat julle tenminste 2 Aussies gesinne aan jul tafel het. Onthou hierdie goed is geskryf deur Aussies en daar is goed wat ons nie van weet wat in hulle beleef het as kinders... Seker maar dieselfde as dit RSA sou gehou gewees het..

D B)

Link to comment
Share on other sites

Hi Herman,

ons sal graag wil kom.

3 mense

Chris, Cristel & Phillip (10)

Laat weet gerus of ek die geldjies in jou bank kan inbetaal.

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

3 mense

Chris, Cristel & Phillip (10)

Laat weet gerus of ek die geldjies in jou bank kan inbetaal.

Hi Christel

Name deurgegee.

Jy betaal by die deur en kry dan jou vormpies en dan begin die pret. Sien julle daar.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...