Jump to content

Soek Stiefsussie Sophie.....


Recommended Posts

Wonder net of iemand miskien my stief sussie raak geloop het vandat julle hier in OZ is. Haar Naam is Sophie nee van Rooyen, 45+- ek dink sy is getroud met 'n Dokter en bly in Sydney. Ek weet dis bitter min informasie maar ek het haar laas gesien toe sy uit hoer skool is. My Pa en Haar ma was woonagtig in Roodeplaat PTA. Na hulle egskieding het ons kontak verloor. Hester (stiefma)is weer getroud en bly in PE via the grapevine. Daar is nog 2 sussies Hester en Anette

Sal like om weer kontak te maak met die familie

Dankie

Link to post
Share on other sites
  • 1 month later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...