Jump to content

Hosea 4:6


Meerkatte.Kanada

Recommended Posts

Ons was baie bevoorreg toe 'n magdom geestelike materiaal van Suid-Afrika aan ons geskenk was. Ons is tans besig om hierdie materiaal te verwerk en beoog om dit stelselmatig op die nuwe Hosea 4:6 webwerf beskikbaar te maak. Ons het 8 Januarie 2011 lewendig gegaan en nooi u uit om daarna te gaan kyk en luister.

Skakel: http://www.hosea46.org

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...