Jump to content

Afrikaanse diens in Melbourne


Colin @ dcrc

Recommended Posts

Naand almal

Die Dandenong Christian Reformed Church bied vanaf 11 Julie Afrikaanse dienste aan, en wel om 6.nm elke 2e sondag van die maand. Die volgende dienste is dus op 11 Julie, 8 September en 12 Oktober - lg diens sal ook 'n Nagmaal diens wees.

Meer besonderhede asook 'n kaart is op die gemeente se webblad http://www.dcrc.org.au maar die belangrikste is hieronder aangegee:

Datum : 11 Julie

Tyd : 6nm

Plek : Dandenong Christian Reformed Church, h/v Outlook Drive en Gladstone Road, Dandeong North.

Melways : 81 c6

Kom aanbid gerus saam met ons, en geniet daarna 'n koppie tee/koffie en kuier lekker saam.

Colin Pretorius

Link to comment
Share on other sites

Ons sal definitief een van die dienste bywoon - dankie vir die mail Cecile.

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

weet iemand nie dalk van 'n goeie kerk in Werribee, Point Cook omgewing. Ons is oorspronklik NG/AGS. Julle kerk klink wonderlik maar net bietjie ver van ons af..

Lourica

Link to comment
Share on other sites

Naand almal

Die Dandenong Christian Reformed Church bied vanaf 11 Julie Afrikaanse dienste aan, en wel om 6.nm elke 2e sondag van die maand. Die volgende dienste is dus op 11 Julie, 8 September en 12 Oktober - lg diens sal ook 'n Nagmaal diens wees.

Meer besonderhede asook 'n kaart is op die gemeente se webblad http://www.dcrc.org.au maar die belangrikste is hieronder aangegee:

Datum : 11 Julie

Tyd : 6nm

Plek : Dandenong Christian Reformed Church, h/v Outlook Drive en Gladstone Road, Dandeong North.

Melways : 81 c6

Kom aanbid gerus saam met ons, en geniet daarna 'n koppie tee/koffie en kuier lekker saam.

Colin Pretorius

Dankie vir die inliging. Waardeer dit.

Olie

Link to comment
Share on other sites

Hi Lourica

Ons is in ENJOY kerk in Sunshine.. Nie te ver van julle af nie.. Nie afrikaans nie en nie NG nie. Maar hulle is baie opreg met 'n warm hart.. Dalk die moeite werd om een Sondag te kom kyk.. Dienstye is 9h30 of 11h45. Of Saterdae ek dink 18h00..

Hoop julle kry 'n plekkie waar julle tuis sal voel.

Lekker dag!!

Hi julle

weet iemand nie dalk van 'n goeie kerk in Werribee, Point Cook omgewing. Ons is oorspronklik NG/AGS. Julle kerk klink wonderlik maar net bietjie ver van ons af..

Lourica

Link to comment
Share on other sites

Goeiedag,

Die Wonga Park Christian Reformed Church bied ook Afrikaanse dienste aan op die 3de Sondagaand van elke maand, dienste begin 18:00 en meer detail is beskikbaar by http://www.wpcrc.crca.org.au/services.htm

Ons tieners het dadelik welkom gevoel by die jeuggroep wat op Vrydagaande saam kuier en dit bly 'n vreugde om in Afrikaans te sing en te aanbid.

Melway verwysing: 36 G6

Groete

MG

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...