Jump to content

Afrikaanse diens by Reformed Church of Dandenong


Colin @ dcrc

Recommended Posts

Naand almal

Vir die van julle wat in Melbourne bly, die volgende nuus:

Die Dandenong Christian Reformed Church bied vanaf Julie Afrikaanse dienste aan. Die Afrikaanse dienste sal op die 2e Sondag van elke maand, om 6nm plaasvind, en die eerste diens vind plaas op 11 Julie 2010. Meer besonderhede asook 'n kaart is op die webblad beskikbaar, maar hieronder is die kernbesonderhede:

  • Datum : 11 Julie 2010 (dan 8/8 en 12/9, lg diens ook Nagmaal)
  • Tyd : 6nm
  • Plek : Dandenong Christian Reformed Church
  • h/v Outlook Drive en Gladstone Road
  • Dandenong North
  • Melways : 81 c6

Kom aanbid gerus saam met ons, en kuier na die diens lekker met 'n koppie tee/koffie.

Colin Pretorius

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...