Jump to content

Baie baie nuut :)

Scarlette

Recommended Posts

Hi daar :D

Ek en my kerel het so 2 maande terug besluit om ons tasse te pak en die Ausie wereld aan te durf.

Het al baie navorsing gedoen en 'n agent gesien. Ons skryf die IELTS toets einde Junie.

Geld is maar bietjie knap, ons probeer juis bietjie goedjies verkoop en geldjies weg te sit.

My beroep is op die SOL lys en my kerel kan 'n beroep "nominate".

Kan enige iemand bietjie advies gee, hoe lank vat dit nadat ons die IELTS toets geskryf het, en wat kan ons solank doen om die proses aan te spoedig?

Is dit beter om eers 'n werk te kry of om sonder een oor te gaan?

Hoeveel geld moet mens spaar om vir die eerste maand in Aus te oorleef sonder werk?

Link to comment
Share on other sites

Hi daar :lol:

Haai Scarlette

Baie welkom

Ons is ook nog nuut so ek durf jou nie help met advies op die stadium nie, gaan jou net van wal af in sloot in help. :lol:

Jy is by die regte forum, vandat ek hier geregistreer het, het ek al so baie raad en ondersteuning gekry. :lol:

Sterkte met julle pad vorentoe

Link to comment
Share on other sites

Hi Scarlette

Baie welkom. Ons is nie meer so up to date met al die prosesse nie, want ons is al van 2008 af in Oz.

Dit hang vir watter PR julle aansoek doen en dit kan tot 2 jaar vat vir julle visum om goedgekeur te word.

Om jou te antwoord of julle eers werk moet soek, dit is 'n besluit wat julle self moet neem. As jy met 'n werk oorkom, het jy die sekuriteit dat jy reeds 'n inkomste het wanneer jy land in Oz.

Ons het aansoek gedoen vir PR in SA sowel as vir 'n 457.

Toe ons geland het in 2008 het ons so $3000 gehad wat ons deurgedra het vir 2 maande, maar ons het met 'n werkgewer oorgekom en ons het behuising gehad vir die eerste maand wat reeds betaal was. Ons het ook natuurlik nie in die stede gebly nie, ons het direk regional WA toe gegaan.

Soos ek sê, dit hang alles af van hoe julle omstandighede is.

Ek weet nie of julle al julle aansoek ingehandig het nie, maar onthou dat julle IELTS net vir 2 jaar geldig is, so moenie te lank wag met julle aansoek nie.

Hoop dit help bietjie. Sterkte met als en geniet dit.

Telanie

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie :cry:

Hierdie website is nogals baie handig, het al baie geleer.

Maar ek moet se, dit het nou al baie gebeur dat ek die een dag 'n oulike forum ontdek maar glad nie weer die volgende dag dieselfde forum kry nie.

Is daar 'n manier om nie deur elke forum te search nie, opsoek na 'n spesifieke forum nie. Die search function het nie so lekker gewerk nie. :blush:

Ek het op 'n forum afgekom waar mense gepraat het van hulle troeteldiere.

Ek wil graag my worshondjie saamvat, wil net so bietjie leer van hoe mens te werk moet gaan en hoeveel dit kos?

Weet iemand dalk onder wat se forum dit is.

Of kan iemand dalk bietjie advies gee :unsure:

Of kan iemand dalk bietjie advies gee :blush:

Hi Scarlette,

Ek was net so lekker confused aan die begin (nie dat ek nou juis al `n pro is met die forums nie.. :blush: )

Kyk heel bo aan die topic van die forum is daar regs twee blokkies,die een is "ratings" die ander "options". Gaan na options en kies "track this forum". Dit sal jou dan vra hoe gereeld jy notifications wil ontvang dat daar nuwe posts was.

Ek sal bietjie kyk of ek die troeteldier forum kan opspoor,ek vind ook dat die search function ietwat suck of ek weet net nie lekker om dit te gebruik nie..

Sover ek weet moet troeteldiere vir 6 maande in kwarentein wees voordat hulle kan saamgaan Oz toe,ek mag verkeerd wees maar my een vriendin het gesê dit sal die hoofrede wees hoekom sy nie gaan nie want sy kan nie dink dat sy vir 6maande sonder haar hondjie moet wees nie.Ek sê weer,ek is nie 100% seker nie.

As jy uitfigure hoe om search function te gebruik sodat mens actually die goed kry,laat weet my asb. :unsure:

Groete

Anneke

Link to comment
Share on other sites

Hi Scarlette,

Hope this helps, under forums, application, is there a 100 steps to remember when applying and in there are the details for kennels etc for pets and what is needed

Hope this helps. I have only recently started learning my way around, it helps to be sick in bed and have nothing else to do.

Keep in touch and let us know what happens :cry:

O

Link to comment
Share on other sites

Hi Scarlette,

Ek was net so lekker confused aan die begin (nie dat ek nou juis al `n pro is met die forums nie.. :blush: )

Kyk heel bo aan die topic van die forum is daar regs twee blokkies,die een is "ratings" die ander "options". Gaan na options en kies "track this forum". Dit sal jou dan vra hoe gereeld jy notifications wil ontvang dat daar nuwe posts was.

Ek sal bietjie kyk of ek die troeteldier forum kan opspoor,ek vind ook dat die search function ietwat suck of ek weet net nie lekker om dit te gebruik nie..

Sover ek weet moet troeteldiere vir 6 maande in kwarentein wees voordat hulle kan saamgaan Oz toe,ek mag verkeerd wees maar my een vriendin het gesê dit sal die hoofrede wees hoekom sy nie gaan nie want sy kan nie dink dat sy vir 6maande sonder haar hondjie moet wees nie.Ek sê weer,ek is nie 100% seker nie.

As jy uitfigure hoe om search function te gebruik sodat mens actually die goed kry,laat weet my asb. :lol:

Groete

Anneke

Die opsie "track this forum" werk! :ilikeit: Dankie :rolleyes:

Ek het toe bietjie meer uit geving oor die troeteldiere, dit is ongelukkig 7 maande in kwarentyn :blink: En net die een quote wat ek sover gekry het was amper R30000 insluitend die vliegtuig kaartjie vir een hondjie. Dis MAL BAIE!! :blink: Ek wag maar om nog een of twee kwotasies te kry, ek dink dit behoort bietjie goedkoper te wees.

Die hondjie is soos 'n kind in die huis, ek kan hom mos nie agter los nie??

Australia is nogals 'n moeilike land om diere oor te vat :ilikeit: Ek het 'n vriend wat twee Bull Terriers Oostenryk toe vat vir R23000, en net een maand in kwarentyn.

Weet enige iemand dalk wat kos dit om 'n hondjie in Aus in Kwarentyn te sit?

Link to comment
Share on other sites

Hi Scarlette,

Hope this helps, under forums, application, is there a 100 steps to remember when applying and in there are the details for kennels etc for pets and what is needed

Hope this helps. I have only recently started learning my way around, it helps to be sick in bed and have nothing else to do.

Keep in touch and let us know what happens :blink:

O

Thanks Orion

I checked it out, VERY Handy :ilikeit:

Just realized how far we are from finish :blink: We still have three quarters to go!!

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...