Jump to content

MACKAY South African / Zim Dans & BYO Braai


LeaveLeft
 Share

Recommended Posts

Ons dans weer een van die dae – en hierdie jaar gaan dit groter & beter wees as laasjaar ! Die local Community Radio in Mackay 4CRM is agter die stuur van al reëlings hierdie jaar, as ‘n fondsinsamelings projek vir hulle organisasie.

Bespreek sommer NOU jou kaartjie want daar IS beperkte sitplekke en geen kaartjies sal hierdie jaar by die deur verkoop word nie.

Hoe om jou kaartjie te bespreek:

By Out of Africa winkel, h/v Bridge & Scott Rd South Mackay.

OF

Internet oorplasing:

Bank of Queensland, BSB 124001, Acc no 100056826.

Bevestig oorplasing met ‘n email na sadance2010@gmail.com en verskaf:

Naam & van

Bedrag betaal

Datum betaal

Tipe Kaartjie

Aantal Kinders (vir familie kaartjies)

Jou kaartjie sal per email aan jou gestuur word. Print dit uit en bring saam op die aand asb.

As fondse skraps is en jy nie nou al jou kaartjie kan koop nie, registreer asb jou bywoning op die Event op Facebook (Saffers in Mackay). Wanneer kaartjies min raak, as ons jou kontak om betaling te versoek. Dit gee ook organiseerders geleentheid om akkurate getalle te beplaal sodat logistieke reëlings getref kan word.

Voltooi asb die details soos versoek op die kaartjie. Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om die databasis op te dateer, en ook bietjie statistieke te kry oor die aantal, groei en oorsprong van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in Mackay. Alle kaartjies kom ook in aanmerking vir ‘n “Lucky Draw†op die aand.

Ons gaan ook weer bazaar hou en almal wat graag ietsie wil verkoop, eg Suid-Afrikaans of andersins, kan ‘n tafel bespreek teen $20. Indien jy op bestellings wil werk, kan dit so geadverteer word. Emails vir bestellings sal direk nou jouself gestuur word.

Om jou tafel te bepreek, betaal jou geld oor, en stuur email met volgende details:

Naam & Van

Items te koop

Datum betaal

Emails address / Tel no om bestellings te plaas

Dit is weer Bring & Braai soos laasjaar, so elkeen bring sy eetgoed van sy eie keuse, braaivleis, snack platters, piekniek mandjie – net soos jy smaak. Daar sal waarskynlik ook weer eetgoed te koop wees vir aandete – details van bazaar items te koop sal deurgegee word soos die tafel besprekings inkom.

Maak julle reg vir nog ‘n groot aand van lekker kuier & dans !!

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Only 36 days to go.....

Hurry up as tickets are limited....

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Jip, nog net 4 daggies oor. If you still want to come to this once in a year event - PLEASE book your tickets ASAP ! Don't miss out - you'll regret it for sure.

Internet bookings can be made until to:

Bank of QLD BSB: 124001 Acc : 100115827

ACCOUNT NAME: Mackay Community Radio Association Inc

& email confirmation of payment to: sadance2010@gmail.com

or buy your tickets cash or by EFT post @ the Out of Africa shop - c/o Bridge & Scott Street !!

Jy kan ook nog jou basaar tafel bespreek vir enigiets wat jy wil verkoop - vetkoek, melktert, koekies, toffie apples, kerrie & rys, pannekoek !

PS: Bianca Engelbrecht se Vetkoek & Mince / Melktert tafel is onttrek - so as daar enigiemand is wat ook sulke lekkernye kan maak - ons soek jou asb.

All profits in aid of supporting the 4CRM Community Radio Station

Link to comment
Share on other sites

Hi, Please tell me a bit more about Mackay? How big , what is it like, schools, price of houses etc.... What beaches etc like....

Regards,

Link to comment
Share on other sites

Hi Can you tell me more about Mackay, what is it like, small town?? schools beaches weather, etc..

Regards

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...