Jump to content

Sukses


Jacques Michelle

Recommended Posts

Hulle praat mekaar moed in en sê: â€Wees sterkâ€

- Jesaja 41:6

Sukses is nie daardie twee goor â€G’s†–†geld en goed†– nie. Ook nie al daai†lang-y†goed waarin jy ry, waar jy bly, en wat jy kry nie. Sukses gaan regtig ook nie oor die gunsteling opmerking â€myne, myne, myne†nie.

Mense wat suksesvol is, is mense met integriteit. Dis persone wat ander se lewens seën. Word asseblief ook ’n voltydse handelsmerk vir uitnemendheid. Inspireer ander met jou liefde vir God, jou warmte, jou omgee! Werk aan ’n geestelike nalatenskap, een wat jou voetspore in hemelse rots agterlaat, nie in sand nie.

Moenie oor mense loop nie. Loop langs hulle om hulle te bemoedig. Moenie voor mense loop nie. Loop agter hulle om hulle reg te help as hulle verdwaal. Moenie bo ander uittroon nie, nee, wees’n kneg wat hulle op die hande dra. Dan is jy suksesvol in die regte Persoon se oë.

Link to comment
Share on other sites

Your emigration has a very good chance of success! Cannot agree more with this!

Link to comment
Share on other sites

:whome: : :blink::o:lol::ilikeit::ilikeit::ilikeit:

Het dit vandag nodig!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Baie mooi, baie dankie vir jou post.

In vandag se wereld raak mens so maklik verstrengel in goed en geld, dan vergeet mens wat waarlik belangrik is!!

Dankie :whome:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...