Sagewood Posted March 13, 2010 Report Share Posted March 13, 2010 Ek is bewus gemaak van 'n Erediens in Afrikaans elke tweede en laaste Sondag van die maand in die Roseville Presbyterian Church (28 Lord Street, Roseville) deur Stephan Jonker (voorheen NG predikant). Die tye en datums vir Maart is as volg : Sondag 14 Maart om 09h30 en Sondag 28 Maart om 18h00. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Archived
This topic is now archived and is closed to further replies.