Jump to content

Afrikaanse kerkdienste in Gladstone


Babes

Recommended Posts

Daar is nou 'n Afrikaanse Gemeente in Gladstone.

Hulle hou elke Sondag aand om 18:00 eredienste by die Uniting Church, Dixon Drive, Gladstone.

Kom gerus na die eredienste toe en geniet 'n koppie koffie/tee saam met verversings na die erediens.

Almal is baie welkom.

Gaan kyk gerus na die webtuiste van die gemeente. www.acgcapricornia.org

Link to comment
Share on other sites

Bullebak,

Gladstone is 'n kus dorpie aan die ooskus van Queensland, en so ±500kms noord van Brisbane.

D :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...