Jump to content

vossie: binnekort oppad!


Vossie
 Share

Recommended Posts

Hallo julle

My man, Vossie het werk gekry in Townsville en ons behoort so einde Mei 2006 daar te wees. Wil graag met iemand kontak wat daar bly om meer uit te vind. Dankie

Elmare

Link to comment
Share on other sites

Welkom. Ons is oppad Cairns toe, so 360km Noord van Townsville. Ons gaan oor seker so middel April.

Ek het gehoor daar is hele paar Suid Afrikaners in Townsville.

Link to comment
Share on other sites

Welkom op die forum Vossie! Ek is in Sydney, so ek kan nie veel help met info oor Townsville nie - ek het net gehoor dit is 'n lekker plek! Skree as daar iets anders is waarmee ek kan help - ek sal my bes doen. Hoop om jou nog baie op die forum te sien kuier, en hoop jy kry al jou vrae beantwoord.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hi Elmare, Freddie le Roux hier van Townsville. Stuur hom maar hy sal veilig wees hier.My tel no is 4775-2547 as hy dit sal nodig he is hy welkom om te bel. Hier is heelwat Afrikaners so in die omgewing van 200 + families.Hy gaan dit geniet hier.Baie welkom Groete Freddie

Link to comment
Share on other sites

Guest boeta

VOSSIE JY MAAK NIE N FOUT NIE ,EK IS IN CAIRNS 4 UUR VAN JOU AF MY NR IS [07] 40454278

JOU NUWE SPAN SAL DIE COWBOYS WEES JY SAL NOG SIEN WAT EK VAN PRAAT

STERKE VIR JOU EN FAMIELIE

BOETA HOUGH

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...