Jump to content

Julius Malema posseël teruggeroep.


Paul001

Recommended Posts

Die Poskantoor het ondersoek ingestel oor klagtes dat hulle nuwe posseël met Julius Malema se gesig daarop blykbaar nie wil vassit op die koeverte nie. Na deeglike ondersoek wat etlike duisend rand beloop het, is vasgestel dat daar tegnies niks verkeerd is met die seëls nie, die probleem is die mense spoeg op die verkeerde kant....

Groete

Paul

Link to comment
Share on other sites

Heehee, dankie Paul, ek het nou so gelag dat die trane loop :blush:

Yolande

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...