Rialet Posted March 2, 2006 Report Share Posted March 2, 2006 Weet enige iemand van enige NGK of soortgelyks in die Brisbane omgewing? Ons kom van 'n wonderlike gemeente af in Pretoria Garsfontein en het steeds kontak met van ons predikante. Ek was in hierdie gemeente sedert 1981 (em my man sedert 1991 toe ons getroud is) en dis moeilik om weer mens se voete te vind en van vooraf in te skakel. Enige voorstelle asseblief??Ons was tot dusver by Gateway Baptist Church & Mansfield Reformed Church maar voel of ons nog nie heeltemal ons geestelike tuiste gevind het nie alhoewel ons by beide gemeentes positiewe ervarings gehad het.Rialet Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
chatterbug Posted March 2, 2006 Report Share Posted March 2, 2006 Hi Rialet,Welkom in Brisbane. Sien julle moes maar wikkel om alles te begin met die besigheid en als. Jong julle is baie braaf en ek wens jou alles van die beste toe. Ek weet dis belangrik om gou te probeer inskakel en om 'n netwerk op te bou en 'n ou se kerk is 'n belangrike skakel. Ook lekker om tuis te voel in waar jy aanbid. Enewel ek het vir jou 'n kontak vir 'n Afr kerk in die Redlands area, nie te ver van julle nie. Die Dominee is Louw Malan en ek glo hy is 'n oud NG dominee van Krugersdorp (sien www.acchurch.org.au Mobile / Sel: +61 439 320 241 Tel: +61 732 199 873) Ek gaan nie self soontoe nie maar weet van hulle, kontak hulle gerus!GroeteChatterbug Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Rialet Posted March 2, 2006 Author Report Share Posted March 2, 2006 Hi Rialet,Welkom in Brisbane. Sien julle moes maar wikkel om alles te begin met die besigheid en als. Jong julle is baie braaf en ek wens jou alles van die beste toe. Ek weet dis belangrik om gou te probeer inskakel en om 'n netwerk op te bou en 'n ou se kerk is 'n belangrike skakel. Ook lekker om tuis te voel in waar jy aanbid. Enewel ek het vir jou 'n kontak vir 'n Afr kerk in die Redlands area, nie te ver van julle nie. Die Dominee is Louw Malan en ek glo hy is 'n oud NG dominee van Krugersdorp (sien www.acchurch.org.au Mobile / Sel: +61 439 320 241 Tel: +61 732 199 873) Ek gaan nie self soontoe nie maar weet van hulle, kontak hulle gerus!GroeteChatterbugBaie dankie - sal dit beslis opvolg!!!Rialet Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.