Jump to content

In Desperate Need of Prayers - Update on father-in-laws condition


VivaOZ

Recommended Posts

Hallo almal

Hoe eronies is dit nie dat ek vandag eers van die post onhou het, amper 3 maande later. En nou moes ek vandag die nuus kry dat my eie pa oorlede is. Na 'n lang fight teen kanker en Alzeimers het hy die stryd vanoggend verloor. Twee pa's, 3 maande.

Baie dankie aan almal vir die mooi boodskappe, dit het gehelp om die seer better te maak om te weet dat ons nie alleen hier in Ozland is nie. En dankie vir die ontsnap roete hier op die forum, dit help om besig te bly in sulke tye om deur die forum te lees van ander se ervaringe.

Link to comment
Share on other sites

Ek is so baie jammer om dit te hoor, wat 'n moeilike 3 maande!

Ek dink aan jou en jou familie, sterkte en 'n groot druk!

Link to comment
Share on other sites

VivaOz, my innige meegevoel in hierdie moeilike tyd.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...