Michele R Posted May 23, 2009 Report Share Posted May 23, 2009 Drie vriendinne, een in 'n informele verhouding, een verloof en een 'n lank getroude vrou, ontmoet oor 'n paar drankies na werk.Hulle besluit om hulle liefdeslewens bietjie op te kikker en die manne in hulle lewens te verras met 'n stoutigheidjie.'n Week later kom hulle weer bymekaar.Die enkel meisie se, "Ek het na my vriend se kantoor gegaan met 'n lang jas aan. Na almal weg is het ek die jas laat Val en al wat ek aangehad het was 'n leer korset met swart sykouse en hoe hak skoene. Ons het net daar op sy lessenaar liefde gemaak."Die verloofde vrou se, "Toe my verloofde by die huis aankom, het ek vir hom gewag met 'n swart masker, korset, sykouse en hoe hakke. Ons het die hele nag passievolle liefde gemaak, en nou wil hy vroeer trou."Die getroude vrou sit haar glas neer en se, "Ek het baie beplanning gedoen. Die kinders is na my ma toe, ek het 'n lang bad geneem met gegeurde olie en my beste parfuum aangespuit. Ek het in 'n stywe leer korset geklim met swart sykouse en ses duim hoe hakke, alles afgerond met 'n swart masker. My man het by die huis gekom, 'n bier en die afstandbeheer gegryp, homself op die bank neergeplak en uitgeroep... 'Hei Batman, wat eet ons?' Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
JennyG Posted May 23, 2009 Report Share Posted May 23, 2009 Ah no! Pure thing! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.