Jump to content

TAALGEBRUIK IN DIE WERKSPLEK


bitisbitis

Recommended Posts

TAALGEBRUIK IN DIE WERKSPLEK :

Dit het onder my aandag gekom dat sommige individue in die organisasie kru taal tydens normale gesprekvoering teenoor hul kollegas gebruik. Weens klagtes vanaf sekere werkers in die verband, sal die gebruik van hierdie tipe taal nie langer geduld word nie. Ons besef egter die noodsaaklikheid daarvan om in staat te wees om akkurate menings teenoor kollegas te kan uitspreek. Die volgende nuwe en innoverende uitdrukkings word derhalwe aanbeveel ten einde gedagtes en inligting op 'n effektiewe wyse te kan oordra:

1. Gebruik Liewer :

Ek dink addisionele opleiding sal waardevol vir jou wees

In plaas van :

Jy't geen fokken idee wat jy doen nie.

2. Gebruik Liewer :

Sy's 'n dinamiese werknemer.

In plaas van :

Sy's 'n hardegat-teef.

3. Gebruik Liewer :

Ek kan moontlik oortyd werk.

In plaas van :

En wanneer de fok dink jy moet ek dit doen?

4. Gebruik Liewer:

Ek is oortuig daarvan dis nie lewensvatbaar nie.

In plaas van :

Daar's nie 'n fokken manier nie!

5. Gebruik Liewer:

Werklik?

In plaas van :

Moenie :rolleyes: praat nie!

6. Gebruik Liewer:

Die probleem sal beslis aandag ontvang.

In plaas van :

Vertel dit vir iemand wat 'n fok omgee!

7.. Gebruik Liewer :

Ek was nie by die projek betrokke nie.

In plaas van :

Dis nie my fokken probleem nie!

8. Gebruik Liewer:

Dis interessant.

In plaas van :

Wat de fok?

9. Gebruik Liewer:

Ek is nie seker dat dit geïmplementeer kan word nie.

In plaas van :

Hierdie :ilikeit: sal nie werk nie.

10. Gebruik Liewer:

Ek sal dit probeer skeduleer.

In plaas van :

Hoekom de fokken hel het jy my nie vroeër gesê nie!

11. Gebruik Liewer :

Hy's nie vertroud met die aspekte nie.

In plaas van :

Die idioot weet fokkol!

12. Gebruik Liewer :

Verskoon my, meneer?

In plaas van :

Ag fok jou!

13. Gebruik Liewer:

So jy was nie gelukkig daarmee nie?

In plaas van :

Jammer om van jou :ilikeit: te hoor.

14. Gebruik Liewer :

Ek is 'n bietjie oorlaai op die oomblik

In plaas van :

Fokkit, ek verdien ook maar net 'n salaris!

15. Gebruik Liewer :

Ek dink nie jy verstaan nie.

In plaas van :

Druk dit in jou gat!

16. Gebruik Liewer :

Ek's mal oor 'n uitdaging!

In plaas van :

Dis 'n :censored: job hierdie!

17. Gebruik Liewer :

Wil jy hê dat ek dit uitsorteer?

In plaas van :

Wie's dood en het jou die fokken baas gemaak?

18.. Gebruik Liewer :

Hy's ietwat onsensitief.

In plaas van :

Hy's 'n doos.

Dankie vir u samewerking.

Link to comment
Share on other sites

So funny :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Baie snaaks maar redelik waar in vandag se lewe

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...