Jump to content

SA cute politicians


bluebonnet

Recommended Posts

:o:ilikeit::angry: Ek stem saam Dreams!

Ek wou julle nie naar maak nie, sorry. En Helen Zille plaas vierde agv Botox. Ai, mens kan maar net lag vir sulke nonsence.

Link to comment
Share on other sites

Nee wat, Edwina, dis nie jy nie. Lank al naar as ek elke keer op die nuus of nou teen elke straatlamp en boom in hulle gesigte moet vas kyk. Veral as die ou met sy briletjie en "smile" jou so vanaf 'n hoogte aankyk. Die strate is ontsier. Sal bly wees as die verkiesing verby is, dan hoef ons nie meer die advertensies op radio of tv te hoor nie.

Link to comment
Share on other sites

OMW, that is too funny. The current US president is probably the sexiest politician ever.

But Zuma? No way.

Link to comment
Share on other sites

Nee wat, Edwina, dis nie jy nie. Lank al naar as ek elke keer op die nuus of nou teen elke straatlamp en boom in hulle gesigte moet vas kyk. Veral as die ou met sy briletjie en "smile" jou so vanaf 'n hoogte aankyk. Die strate is ontsier. Sal bly wees as die verkiesing verby is, dan hoef ons nie meer die advertensies op radio of tv te hoor nie.

Ek stem saam...is al gatvol vir die advertensies!!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...