Jump to content

'n Nuwe drink speletjie


Burger

Recommended Posts

Gewaarborg om jou stukkend-dronk-beskonke

te kry binne 30 minute. Al wat jy benodig is grondboontjies, Strohrum,

verskeie ander doppe en SABC nuus (DSTV is opsioneel). Gooi jou dop in 'n

glasie/s.

Skakel jou TV aan op enige SABC nuus kanaal of Parlement Live (op die

skottel). Programme soos Felicia sal ook werk en toesprake deur Zuma,

Buthelezi en Tutu is by uitstek Spietsj-materiaal.

Jou lewer se lot is in die toesprake van ons plaaslike politici. Jy kan

kloksgewys speel as julle meer as drie is, maar die spel is ewe lekker as jy

alleen speel.

Luister aandagtig - terwyl jy nog kan - na hul woorde en straf jouself met

'n sopie elke keer as jy die volgende hoor:

eisj = enkel sopie

in fêct = dubbel sopie

êktualee = trippell sopie

basicallee = slukkie van elke soort sopie

ôkêê = 1 handvol grondboontjies

amandla = sing een versie van Ou Ryperd.

brathars/ siestars/ comraydes = skoon brannas (4 vingers)

Crime? Hau, what crime? = gorrel een mondvol strohrum vir 5 sekondes spoeg

uit.

da previaas regieme = gorrel een mondvol strohrum vir 5 sekondes en sluk.

ouwa anchestars = drink almal se dop.

Indien daar enige gapings in sinne is waarin die spreker langer as 5

sekondes huiwer ( eh eh eh eh) = drink die speler links van jou se dop.

Jy mag in jou beurt iemand nomineer om enige deel van hierdie toesprake te

verduidelik. As hulle slaag, drink jy. As hulle faal, drink hulle = een

doppie strohrum en een grondboontjie.

Na elke ronde moet alle deelnemers die volgende kan uitspreek in foutlose

suiwer Engels: 'I can't remember a thing but I didn't drink!'

Lekker speel.

Link to comment
Share on other sites

Jinne jy is snaaks.

Ek is bevrees vir 30 minute gaan niemand dit maak nie. Bestel 'n ambulans net voor jy begin, want jy sal paraletic wees voor die eerste add-break!

Link to comment
Share on other sites

Reel maar dat almal oorslaap - vooraf. Ha-ha

Link to comment
Share on other sites

Jou party gaan nie lank aanhou nie. En as iemand op die TV lieg, down sommer die hele bottel. Two seconds flat dan is jy m@#r toe

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...