Jump to content

AIR MAURITUIS


ANITAC
 Share

Recommended Posts

From SA to Maurituis 4 hours. Stopover for 2 hours. From Maurituis to Perth 7 hours.

R22 657-00 for family of 5 - 2 adults - 2 children - 1 infant

Link to comment
Share on other sites

Hi Anitac

Ons het 2 jaar gelede van hulle gebruik gemaak met dieselfde roete. Ons was baie tevrede en vir daardie prys sal ek dit weer doen. Miskien moet jy net reel vir kiddies spyskaarte want ek weet nie of hulle van die kos sal hou nie.

Sterkte en geniet dit.

Euneze

Link to comment
Share on other sites

Hi Anitac

Ons het 2 jaar gelede van hulle gebruik gemaak met dieselfde roete. Ons was baie tevrede en vir daardie prys sal ek dit weer doen. Miskien moet jy net reel vir kiddies spyskaarte want ek weet nie of hulle van die kos sal hou nie.

Sterkte en geniet dit.

Euneze

Hi Daar

Dankie vir die "reply" Ons wil die kortste vlugtyd moontlik gebruik ter wille van die kinders. Ek is nie seker oor air Maurituis nie, maar dink dit is die moeite werd, al is dit nie die beste vlug nie. Sal met hulle reel vir die kinders - die reis agentskap het gese hulle kan moontllik ekstra bagasie toelaat vir immigrasie.

Groete

Anita`

Link to comment
Share on other sites

Friends of ours used Air Mauritius when they moved over here, for the same reason, having a baby under 2 makes international travel very difficult. They decided to spend a couple of days in Mauritius, then on to Perth, a few days in Perth then on to Brisbane. They really enjoyed themselves and found they had no jetlag.

We have decided when we fly to SA for a holiday to go Air Mauritius.

Jill

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...