Ebreyten Posted February 10, 2009 Report Share Posted February 10, 2009 Hi almal,Vir die wat na die tuisgebakte beskuit van SA verlang hoef nie meer langer te wag nie. Ek bak gesondheidsbeskuit asook karringmelk beskuit. As daar enige iemand is wat graag beskuit wil he in Perth laat my weet dan kan ons 'n plan maak. Julle is oom meer as welkom om enige ander idees vir my te gee as julle enige gebak wil he. Ek doen nie net beskuit nie.PM my om my besonderhede te kry asook al die belangrike inligting.GroeteElizna Breytenbach Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.