ta'mossie Posted December 22, 2008 Report Share Posted December 22, 2008 Kan julle raad gee asb. Wat gebruik jy wanneer jy bak met:1) Botter (watter brand) - unsalted2) Margarine (watter brand)Ek het voor die botter gestaan en Coles' sin was die goedkoopste, maar dis amper wit en ek weet nie hoe dit smaak nie. Daar was 'n Devon something wat nice gelyk het, maar hulle se nie of hulle sout in het of nie.Dankie julleKaren Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
VivaOZ Posted December 22, 2008 Report Share Posted December 22, 2008 HiEk is nou nie iemand wat baie bak en brou nie maar wanneer ek wel moet bak gebruik ek sommer no-name brand margarien wat ek by Woolies koop. Moet by se dat ek nou nog nie 'n vlop gehad het met die kids se verjaarsdag koeke nie. En partymaal wanneer ek nie margarien het nie gebruik ek sommer Flora, werk net so goed. Wilma Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
ta'mossie Posted December 22, 2008 Author Report Share Posted December 22, 2008 Dankie Wilma! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
bosmans Posted December 22, 2008 Report Share Posted December 22, 2008 (edited) Botter - ook no name brandMargarien - het laaste Fairy (cooking margarine) gekoop - werk vir my die beste Edited December 22, 2008 by bosmans Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
sonnetjie Posted December 22, 2008 Report Share Posted December 22, 2008 (edited) I suggest you try http://www.nuttelex.com.au/nuttelex-kosher/ Nuttelex. We don’t use butter because of cow dairy allergies. I usually use grapeseed oil or Kosher Nuttlelex margarine.PS: Most of my friends buy the Western Star butter https://www.myfruit.com.au/product-western-...utter-500g.aspx Edited December 22, 2008 by sonnetjie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.