Jump to content

Noosa Akkomodasie


Sheila2oz
 Share

Recommended Posts

Noosavillage akkomodasie, 10 Hasting street.

Weet enige iemand hoe dit daar lyk en of dit ok is vir verblyf vir 'n paar aande. Kry nie foto's van die plek nie.

Enige ander verblyf wat iemand van weet vir na kersfees.

Link to comment
Share on other sites

Ken nie adres SPESIFIEK nie, maar Hastings Street in Noosa Heads is oor algemeen upmarket en pragtig, so ek is seker dit sal meer as fine wees.

Kyk na hierdie thread Long weekend in Queensland (post nr. 7) vir website oor Noosa Heads foto's om algemene idee te kry ( daar is ook 'accommodation' links op website).

Alternatiewelik, as jy "Noosa accommodation" of "Noosa Heads accommodation" Google, behoort daar talle resultate te wees.

Hoop julle kom reg en geniet dit!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...