Jump to content

Kentucky rounder please

Biltongboer

Recommended Posts

Gister gaan my vroutjie en kry vir ons Kentucky. Ek is lus vir ‘n Rounder, sy sê dis reg, sy kry vir my ene. Sy vra vir die mannetjie met die oorbelle en neusringe by die till: “a Kentucky Rounder pleaseâ€.

Mannetjie loer so deur sy boomgerookte oge en sê “huh?â€

Mens kry mos dit baie - die aksent is maar ‘n ding partykeer, en dan moet jy die woorde mooi uitspreek, want hulle weet nie wat jy sê nie. Vir “car†sê hulle mos “khahâ€, en ‘n trui noem hulle ‘n “jampahâ€. En alles word met ‘n y verkort - kindy (kindergarten), footy, brekky (breakfast!!) en so aan.

Ek het onlangs een snaakse gesprek gehad met ‘n ou by die werk. Ons praat oor ‘n ander ou wat ook help met die spesifieke job, sy naam is Karl. Hoe meer ek sê “Karlâ€, hoe meer kyk die perd my snaaks aan. Dan sê hy “oh, you mean Khel?†- Dan probeer ek dit anders sê, dan sê ek maar “Cowlâ€, dan verstaan hy wragtag nog nie. Ek kan nie uitfigure wat sê ek nou eintlik anders as hy nie, en hoekom dit nou so moeilik is vir hom om te volg nie. Ek weet dan presies wat hy sê, ten spyte van sy gebreklike Engels?

Een trick wat ek nou al geleer het, is die Bill-trick. As ‘n ou se naam ‘n “i†in het, soos Bill, of Tim, dan sê jy nie Tim of Bill nie. Om een of ander rede klink dit vir hulle asof jy sê Bull, of Tom. Eish. Wat ek nou doen, is om dit anders te sê: jy praat van “Bhielâ€, of “Tiehmâ€. Dan verstaan hulle.

In elk geval, hier staan vroulief en wonder oor die Rounder ding. Sy rond daai “r†mooi en spreek hom uit soos wat ‘n rou Ozzie hom sal sê. “One rhoundah pleaseâ€. Auk, Ozzie weettie wat nie. Hy roep sy manager - sy weet ook nie. Kom later agter hulle het nie so ding soos ‘n rhoundah nie, hulle noem dit sommer ‘n Kentucky fillet burger. En dis nie al verskil nie - die ding is amper dieselfde as ‘n Rounder soos ons hom ken, hys net ‘n kwart van die size.

So leer mens nog goed uit die Down Under culture.

Tyd vir Brekky - Seeya mate.

Link to comment
Share on other sites

Tydens ons LSD was ons eerste stop ook KFC, maar ek moet erken dat Suid Afrika se Kentucky rounders BAIE lekkerder is. Blykbaar omdat ons meer geurmiddels en preservatives gebruik.... Van daar het ons maar eerder Hungry Jacks en Subway ondersteun.

Dis lekker om weer van jou te hoor, die mense het erg verlang...

Link to comment
Share on other sites

Gister gaan my vroutjie en kry vir ons Kentucky. Ek is lus vir ‘n Rounder, sy sê dis reg, sy kry vir my ene. Sy vra vir die mannetjie met die oorbelle en neusringe by die till: “a Kentucky Rounder pleaseâ€.

Mannetjie loer so deur sy boomgerookte oge en sê “huh?â€

Mens kry mos dit baie - die aksent is maar ‘n ding partykeer, en dan moet jy die woorde mooi uitspreek, want hulle weet nie wat jy sê nie. Vir “car†sê hulle mos “khahâ€, en ‘n trui noem hulle ‘n “jampahâ€. En alles word met ‘n y verkort - kindy (kindergarten), footy, brekky (breakfast!!) en so aan.

Ek het onlangs een snaakse gesprek gehad met ‘n ou by die werk. Ons praat oor ‘n ander ou wat ook help met die spesifieke job, sy naam is Karl. Hoe meer ek sê “Karlâ€, hoe meer kyk die perd my snaaks aan. Dan sê hy “oh, you mean Khel?†- Dan probeer ek dit anders sê, dan sê ek maar “Cowlâ€, dan verstaan hy wragtag nog nie. Ek kan nie uitfigure wat sê ek nou eintlik anders as hy nie, en hoekom dit nou so moeilik is vir hom om te volg nie. Ek weet dan presies wat hy sê, ten spyte van sy gebreklike Engels?

Een trick wat ek nou al geleer het, is die Bill-trick. As ‘n ou se naam ‘n “i†in het, soos Bill, of Tim, dan sê jy nie Tim of Bill nie. Om een of ander rede klink dit vir hulle asof jy sê Bull, of Tom. Eish. Wat ek nou doen, is om dit anders te sê: jy praat van “Bhielâ€, of “Tiehmâ€. Dan verstaan hulle.

In elk geval, hier staan vroulief en wonder oor die Rounder ding. Sy rond daai “r†mooi en spreek hom uit soos wat ‘n rou Ozzie hom sal sê. “One rhoundah pleaseâ€. Auk, Ozzie weettie wat nie. Hy roep sy manager - sy weet ook nie. Kom later agter hulle het nie so ding soos ‘n rhoundah nie, hulle noem dit sommer ‘n Kentucky fillet burger. En dis nie al verskil nie - die ding is amper dieselfde as ‘n Rounder soos ons hom ken, hys net ‘n kwart van die size.

So leer mens nog goed uit die Down Under culture.

Tyd vir Brekky - Seeya mate.

Hi Biltongboer,

I see that here in the RSA they have also stopped using the name Rounder. It's now called a "Colonel Burger".

I stopped at a drive through KFC in Pretoria the other day and asked for two Rounders. The obviously new recruit behind

the counter didn't know what I was talking about. I then described the Rounders and she then said "Oh you mean "Colon-EL Berg-hers"

Wayne

Link to comment
Share on other sites

Goeie tips daai oor die uitspraak. Ek probeer nog net vir myself 'n goeie bynaam uitdink want die naam van my met sy R aan die begin en R aan die einde slaan hulle heeltemal dronk. Miskien moet ons hier iewers 'n woordeboek opsit met verduidelikings vir die Boere oor hoe om die Ozzie woorde uit te spreek. 'n Eiendomsagent het haar ook nou die dag so effe vir my vererg toe ek haar vra om drie keer 'n straatadres te herhaal, maar sy spreek Mossman Turn so uit dat ek nie kop of stert daarvan kon uitmaak nie.

Link to comment
Share on other sites

He he ek't nou lekker gelag vir "Bhiel" en "Thiem" :(

Ons het jare gelede, toe ek nog in st.8 was, op 'n LSD met my ouers gegaan. Die girl by die till (by hungry jacks of iets) het vir ons gevra "Would you like some ice in your Lift" (Lift was soortgelyk aan lemonade). Ek onthou ek en my suster het vir dae lank gespot oor die uitspraak van "ice" en "Lift" ("lhieft" soos BB sou se)

Link to comment
Share on other sites

Goeie tips daai oor die uitspraak. Ek probeer nog net vir myself 'n goeie bynaam uitdink want die naam van my met sy R aan die begin en R aan die einde slaan hulle heeltemal dronk. Miskien moet ons hier iewers 'n woordeboek opsit met verduidelikings vir die Boere oor hoe om die Ozzie woorde uit te spreek. 'n Eiendomsagent het haar ook nou die dag so effe vir my vererg toe ek haar vra om drie keer 'n straatadres te herhaal, maar sy spreek Mossman Turn so uit dat ek nie kop of stert daarvan kon uitmaak nie.

Is jou naam Rower? Bwahahah

'n Kollega het my nou die dag verduidelik in watter straat hy bly. Timbahlin, of so iets. Ek soek my vrek op die kaart, figure later uit dis eintlik "Timberlane".

Met al die abo name weet 'n mens ook nie aldag of jy reg gehoor het nie!

Is jou naam Rower? Bwahahah

'n Kollega het my nou die dag verduidelik in watter straat hy bly. Timbahlin, of so iets. Ek soek my vrek op die kaart, figure later uit dis eintlik "Timberlane".

Link to comment
Share on other sites

Ha-ha..ja! Ek het nou al selfs 'n "BIEN" gekoop: Eintlik 'n 'bin', vir die kombuis! Daar was net vullisdromme met duike in op die rak...was dit 'n gedoente om gevra te kry of daar nog ander in voorraad is!

En, ons het ook al 'rounders' bestel by KFC!

Edited by bosmans
Link to comment
Share on other sites

Thanx for the chuckle BB - thought you'd gone underground !!

Im so pleased Im not the only one battling here - I honestly dont know what they are saying 3/4 of the time.

Link to comment
Share on other sites

Tydens ons LSD was ons eerste stop ook KFC, maar ek moet erken dat Suid Afrika se Kentucky rounders BAIE lekkerder is.

Ek wil graag byvoeg dat hier in Oregon, in die land van KFC se herkoms, is dié kosgroep se produkte wraggies nie lekker nie. Ek het drie keer probeer en dit was laaste. Burger King is oor die algemeen baie beter, en ja, Subway se broodjies is goed - selfs McDonalds gaan beter af as KFC.

Link to comment
Share on other sites

Biltongboer

Dankie vir die bydrae. Ek het dit vir my man voorgelees en so gelag dat ek eintlik 'n kopseer het. Dankie vir die stukkie humor.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Ja, the everyday little differences certainly do give one a laugh from time to time.

One of our South African friends is named "Fanie."

He is a teacher at the local school and I noticed he has resorted to spelling his name, "Farney" for these Engelse - can you imagine how they would pronounce Fanie!

Regards

Alrae

Link to comment
Share on other sites

Ons Suid Afrikaners praat somtyds soos ons 'n mond vol wol het. Gelukkig klink ek soos 'n manlike versie van Barbara Woodhouse.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...