VivaOZ Posted December 16, 2008 Report Share Posted December 16, 2008 (edited) HiEk wil almal op die forum vra om asb. vir my niggie in Perth te bid. Haar man is een van die ongelukkiges om sy werk te verloor het en more is sy laaste dag en ook hulle laaste maand se inkomste. Hulle her 3 mondjies om te voed en dinge lyk nie goed op die werksfront nie. As hulle nie binnekort regkom nie moet hulle middel Januarie terug gaan - ook op 'n 457 visa. So al wat ek vra is om hulle gesinnetjie in julle gebede te hou en te vra dat daar vir hulle 'n uitkoms sal wees. Dankie Wilma Edited December 16, 2008 by VivaOZ Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Mara Posted December 16, 2008 Report Share Posted December 16, 2008 Ek sal hulle in my gebede onthou, ons moet vertrou dat die Here alles sal regstel! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pine and Riana Pienaar Posted December 16, 2008 Report Share Posted December 16, 2008 Sal vir hul bid. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Beukes Familie Posted December 16, 2008 Report Share Posted December 16, 2008 Sal beslis vir hulle en almal wat in dieselfde booitjie is bid. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Ryk and Yo Posted December 16, 2008 Report Share Posted December 16, 2008 Ja ons bid ook vir hulle en almal wat daarmee vasbrand! Watse beroep is die man?Yo! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
VivaOZ Posted December 17, 2008 Author Report Share Posted December 17, 2008 Ja ons bid ook vir hulle en almal wat daarmee vasbrand! Watse beroep is die man?Yo!Baie dankie vir die gebede. Ek voel so jammer vir hulle en almal in daai posisie. Ons kan help met bly plek en kos maar ongelukkig gaan dit nie veel help nie want saam met sy werk verloor hulle hulle visas. Hy is 'n "draughts man". Hy het glo gehelp met die beplanning vir die Makro sentums in SA so hy het baie ondervinding. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Smitte Posted December 17, 2008 Report Share Posted December 17, 2008 Ons sal vir hulle bid, weet dat die Here sal voorsien op Sy manier. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Stranded Posted December 17, 2008 Report Share Posted December 17, 2008 Psalm 9:10 (King James Version) 10 And they that know thy name will put their trust in thee: for thou, LORD, hast not forsaken them that seek thee.Will place then in our prayers! God will provide. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Legalbuff Posted December 17, 2008 Report Share Posted December 17, 2008 Dis op my gebedslys... die Here sal voorsien! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dax Posted December 17, 2008 Report Share Posted December 17, 2008 Hulle is in my gebede en gedagtes - Psalm 91 Dax Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Riekie Posted December 18, 2008 Report Share Posted December 18, 2008 Iemand dierbaar in ons hegte forum familie het ook hulle werk nou verloor - dit is tragies, veral so voor Kersfees. Hoe vier mens nou Kersfees met so iets oor jou kop en die vrese vir die toekoms? Mens kan regtig net bid vir uitkoms. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
VivaOZ Posted December 18, 2008 Author Report Share Posted December 18, 2008 Riekie, tragies is nie die woord nie, en ongelukkig is dit maar net die begin. Stuur aan die mense asb ook ons ondersteuning in gebed. Kom ons bid almal dat daar uitkoms sal kom vir al die mense in hierdie wereld wat vanaand sonder 'n werk en inkomste moet gaan slaap. Dankie vir al die ondersteuning, ek waardeer dit baie. Hy het ook al sy CV reg oor Oz gestuur maar tot nou toe nog niks van niemand gehoor nie. Natuurlik ook nie die beste tyd om werk te soek nie maar hy het nie 'n keuse nie. Wens net dat daar meer was wat ek kon doen om te help ....... Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
labri Posted December 19, 2008 Report Share Posted December 19, 2008 Your family is in our prayers - God works miracles! Be strong Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Willem Pretorius Posted December 19, 2008 Report Share Posted December 19, 2008 Riekie, tragies is nie die woord nie, en ongelukkig is dit maar net die begin. Stuur aan die mense asb ook ons ondersteuning in gebed. Kom ons bid almal dat daar uitkoms sal kom vir al die mense in hierdie wereld wat vanaand sonder 'n werk en inkomste moet gaan slaap. Dankie vir al die ondersteuning, ek waardeer dit baie. Hy het ook al sy CV reg oor Oz gestuur maar tot nou toe nog niks van niemand gehoor nie. Natuurlik ook nie die beste tyd om werk te soek nie maar hy het nie 'n keuse nie. Wens net dat daar meer was wat ek kon doen om te help .......Hi VivaOz,Jy is n spesiale mens en het alreeds baie gedoen om te help.Bemoediging en hoop maak aan enige mens se lewe n verskil, dit help om posetiewe denke te skep en die wete dat iemand omgee troos n onstuimige gemoed.Dit is n absolute sekerheid dat werk skaarser gaan word, veral in seker beroepe en ook reg deur die wereld.Daar is wel ander beroepe wat nog beskikbaar sal wees maar mens sal jou moet her-kwalifiseer en dit vat tyd. 28 dae is ongelukkig nie genoeg vir jou vriende nie.Indien jou vriend Auto Cad, Inventer, 3D ens. kwalifikasies het sal hy werk kry in SA maar dis n skrale troos vir iemand wat graag in Oz wil bly.My geestelike lewe is nie van so aard dat ek vir ander kan bid nie maar ek hoop werklik dat jou vriende werk sal kry en saam met jou bloei my hart vir al die mense en veral onskuldige kinders wat vanaand weer gaan slaap sonder dat hul n maaltyd gehad het of n veilige slaap plek het.Willie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
VivaOZ Posted February 24, 2009 Author Report Share Posted February 24, 2009 Hi almalBaie baie dankie vir al die gebede, hulle het dinsdag 'n aandbod gekry. Dit is nou wel vir baie minder geld maar dit is 'n begin. Hulle is nog nie veilig nie aangesien hulle 457 klaar gekanseleer is, hulle sal moet nou probeer om 'n ander visa asap te kry sodat hy na amper 3 maande weer kan begin werk. So hou asb aan bid dat alles nou sal uitwerk vir 'n nuwe visa. Hierdie was net weer vir my 'n bewys wat gebed kan doen. Baie dankieWilma Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
polly Posted February 25, 2009 Report Share Posted February 25, 2009 Baie baie bly hy het weer 'n pos Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Olkabolka Posted February 25, 2009 Report Share Posted February 25, 2009 Ek is so bly hy het weer 'n aanbod gekry. Ek bid steeds vir hulle! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.