Jump to content

Gratis Cot / weggee

adeltjie
 Share

Recommended Posts

Ek het 'n "camping cot" wat na 'n huis soek.

Die "cot is maar net 3 keer gebruik en is nog splinter nuut.

Die "cot" het 'n changing mat, nagliggie, speel "songs" en vribreer.

Enige iemand is welkom om die "cot" te kom haal.

Dit is verniet.

Thanks

:hug:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

;)

Hi

As die camping cot nog beskikbaar is, sal ek dit baie waardeer! Ons is ook in Pretoria en sal dit kom haal.

Lize

Link to comment
Share on other sites

 Share

×
×
  • Create New...