Jump to content
  • 0

South Africa is broken and it breaks my heart


Sibella

Question

We are living in the UK and every now and then I just get 'gatvol' and think about going home. Tonight I watched this programme on BBC2 by Louis Theroux (he is British) about the crime in Johannesburg and how private security companies take the law into their own hands.

I only saw a little bit of it at the end, but they were interviewing two criminals who were proudly telling him how they would torture and kill people for money (bragging about putting children in ovens and cutting wives throats to get their victims to give them money). One was just released from two years in prison for murdering two traffic cops (yes only two years) and his last highjacking was the night before in Benoni.

I lived in Johannesburg until 2006 and I know about these things and I read the news but seeing him talk about it so casually just chilled me to the bone. It saddens me deeply that our beautiful country is ruined and broken and will never be whole again. I realize now I can never go back.

Link to comment
Share on other sites

2 answers to this question

Recommended Posts

  • 0
I realize now I can never go back.

ek sal dit op BBCi-player moet gaan kyk.

Ek voel dieselfde Sibella (ook in UK)... dis soos rou, en ek VOEL so seer vir die baie mense/familie wat swaarkry en nie KAN wegkom nie! Veral die laaste 2 weke waar 'n vriend vermoor is, broer besteel en familie aangeval. :huh:

om nie eers te praat van die res v Afrika nie, soveel hartseer soos die Kongo, Zim...

We are so very thankful for opportunities and for finding the strength to emigrate!

Edited by Agie
Link to comment
Share on other sites

  • 0

Ek stem saam met julle, dit is so hartseer en daar is nog so baie familie van ons daar. Ek dink almal van ons wat hier in Aus sit moet BAIE dankbaar wees vir die geleentheid om hier te kan wees. Ek weet dit is baie moeilik en die verlange raak partykeer te veel maar mense ons moet ons oe oopmaak, SA is nie meer dieselfde nie en sal nooit weer wees nie, dit maak my hart baie seer om dit te besef maar daar is rerig nie meer 'n toekoms vir ons daar nie. Ek kom al hoe meer agter mense op die forum begin praat van hoe het die mense dit ervaar om terug te gaan en dat alles so moeilik is hier, ons moet altyd onthou wat was die rede om hierdie drastiese stap te gevat het in die eerste plek, onthou al die mooi dinge van SA maar moet nie die heeltyd na dit terugverlang nie, waardeer wat ons nou het in die nuwe land en aanvaar dat ons nou hier is en maak die beste daarvan. Kom ons wees meer positief oor die besluit wat ons moes neem en word regtig lief vir Aus en sy mense.

Ek sal SA nooit afskryf en vergeet nie, dit is my geboorteland, bid gedurig vir die land en sy mense elke dag maar ons is so dankbaar ons is nie meer deel daarvan nie. Die toekoms is net soveel beter hier in Australie, ek erken dit is nie elke dag maanskyn en rose hier nie maar maak die beste van elke dag.

Sterkte vir almal van julle wat bietjie sukkel met die aanpassing, weet net dit is die moeite werd.

Linda

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Answer this question...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...