Jump to content

Ook nuut hier


Hermanpaw

Recommended Posts

Hi daar.

Ek is Hermanpaw. Lees al die forum 'n geruime tyd. My eerste posting. Ons mik vir einde volgende jaar om die groot skuif te maak na Adelaide. Is tans nog besig met studies wat eers moet klaar.

Ons is: ek, vroulief, James 7 en Danel 6.

Moet nog besluit tussen 176 of 475. Enige raad is welkom.

Link to comment
Share on other sites

Hi Hermanpaw

Baie welkom op die forum. Jy sal verseker baie raad en al die antwoorde op jou vrae hier kry.

Ons is self op die 475 visum en al raad wat ek kan gee is dat jy so gou moontlik moet begin. Dit is so 'n tydsame proses en daar is so baie om te doen dat 'n mens baie gou uit tyd hardloop. (Glo dit of nie) Ek dink almal sal saamstem dat die gewag 'n mens die meeste vang. Sover ek weet is die 176 'n permanente visum en dit is seker beter as die 475 as jy 'n keuse het. Dalk kan iemand anders raad gee.

Sterkte met jou besluit.

Marius en Euneze

Link to comment
Share on other sites

Moet nog besluit tussen 176 of 475. Enige raad is welkom.

Hermanpaw,

die 176 is die permanent resident / skilled independent visa. Dit gee jou meeste van die regte van 'n Australian citizen, behalwe jy kan nie stem nie en jy kan nie vir die armed forces werk nie. Andersins kan jy hier bly (selfs sonder werk) en kan nie sommer uitgeskop word nie. Jy kan ook kom en gaan soos jy wil.

die 457 is 'n temporary resident / sponsored visa. Jy MOET deur 'n werkgewer ge-sponsor word. As jy egter jou werk verloor, het jy 30 dae om 'n ander werk te kry, anders moet jy die land verlaat.

As jy 'n werkgewer kan kry om jou te sponsor, is die 457 dus die vinnigste manier om na Australia te kom. Die 176 neem heelwat langer, maar dit gee jou meer sekuriteit. Jy kan dus dadelik na Australia op 'n 457 visa kom as jy ge-sponsor word, en daarna kan jy aansoek doen vir die 176 visa. As jy egter redelik seker is jy sal jou werk behou, is daar egter heelwat finansiële voordele (soos bv. LAFHA) wat jy deur die 457 visa kry, so probeer die 4-jaar termyn uitsit voordat jy vir die 176 visa aansoek doen. Maar as sekuriteit vir jou meer belangrik is, kry daai 176 visa.

Link to comment
Share on other sites

Welkom hier.

Immi is 'n laaaang proses vir die meeste van ons. Kry solank unabridge (die een met jou ouers se besonderhede ook op) geboorte sertifikate vir almal en huweluk sertifikaat, bespreek vir jou engelse toets (IELTS), kry skills assessment, CV, werks ondervinding gereed. As jy PR 175 kan doen, soveel beter, want dan kry jy medies. Die aansoek vat wel langer as 457. Dus hang alles af van jou omstandighede en wat jy wil doen. Lees maar die forum deur.

Enjoy the ride!

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Dankie vir die raad.

Het reeds alles gedoen. Moet nou net die finale stap neem en dit is om die aansoek in te sit. Soos reeds gese het, het 'n jaar tyd en die 176 visa lyk meer belowend. Op die punte sit ons op 115 en die 175 is uit. Volgens die agentskap kan ons 176 of 475 doen want altwee is ook gekoppel aan State sponorship.

Ekself volgens die aus ouens 'n naturopaat en vroulief RNurse. Vroulief kwailifiseer nie op grond van ouderdom.

Link to comment
Share on other sites

Greetings!

Good to have you around - I must say that you may hold the record for longest time period between registering and posting!! Good luck with the studies and the visa.

C'Lou

Link to comment
Share on other sites

...die 457 is 'n temporary resident / sponsored visa. Jy MOET deur 'n werkgewer ge-sponsor word. As jy egter jou werk verloor, het jy 30 dae om 'n ander werk te kry, anders moet jy die land verlaat.

Springbok, thanks for the info, but the (alternative to the 176) visa Hermanpaw refers to is the 475 (Skilled – Regional Sponsored (Provisional) visa (subclass 475)) and not the 457 (temporary work visa) you describe in your post. No worries; it's easy to mix them up, seeing that their numbers look so similar.

Hermanpaw, I agree with Springbok and the others regarding going for the 176 (permanent) visa instead of the 475 (temporary) visa if you meet all criteria/requirements of the 176 visa. Whenever there is a choice between a temporary and permanent visa, go for the permanent visa (if you qualify for it) as soon as you can.

Good luck with your plans! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Dankie vir die raad.

Het reeds alles gedoen. Moet nou net die finale stap neem en dit is om die aansoek in te sit. Soos reeds gese het, het 'n jaar tyd en die 176 visa lyk meer belowend. Op die punte sit ons op 115 en die 175 is uit. Volgens die agentskap kan ons 176 of 475 doen want altwee is ook gekoppel aan State sponorship.

Ekself volgens die aus ouens 'n naturopaat en vroulief RNurse. Vroulief kwailifiseer nie op grond van ouderdom.

Het jy jou 5 punte vir Afrikaans as "community language" bygewerk? Jy moet dan egter bewys lewer dat jy op tersiêre vlak in Afrikaans gestudeer het.

Link to comment
Share on other sites

Het jy jou 5 punte vir Afrikaans as "community language" bygewerk? Jy moet dan egter bewys lewer dat jy op tersiêre vlak in Afrikaans gestudeer het.

Hi Trekker

Dankie, het dit nog nie gedoen nie. Was by PU vir CHO toe hulle nog die PUK geheet het vir 4 jaar. Dit is dalk net die 5 wat ek kort.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...