Jump to content

Suzuki Baleno for sale


bertie+lorinda

Recommended Posts

Hi mense, ons verkoop n Suzuki Baleno en dis n 1995 model met vol service history tot op datum met a/c en p/s. Dit het 167000km op die klok on is die tweede einenaars. Die karretjie is in uitstekende toestand binne en buite het 4 nuwe bande op gesit so 1000km terug. Dit sal n baie goeie eerste karretjie maak vir iemand. Hy is baie lig op branstof ook. Ek kan fotos email vir mense wat belangstel pm my maar net. Prys is $3000

groete

Bertie

P.S ons is NOR

Edited by bertie+lorinda
Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...