Suidwes Posted October 19, 2006 Report Share Posted October 19, 2006 (edited) Resepte_boek_Onthou_jy_nog__3_.docHi Almal,Hier is iets wat almal sal geniet en kan gebruik. Net jammer dis net in Afrikaans . Maar ek dink julle almal het al seker die resepteboek in die mail gekry want dis ongelooflik hoe vinnig sulke goed versprei. Myne is gestuur vanaf Roemenie af, my sussie -hulle woon en werk daar .Dit het van konfyt,beskuit, tuisgemaakte mosterd, gemmerbier, pasteie, hertsog koekies, mebos tot 'Geurige kool van ouma Frieda'.Van die resepte het my vreeslik laat verlang na my eie ouma, hulle het in die Groot Marico distrik gebly en sy was 'n regte Boere ouma.Suidwes Edited October 19, 2006 by Suidwes Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sam Posted October 20, 2006 Report Share Posted October 20, 2006 Ai, hoe verlang ek nou na my ouma. Ek gaan haar sommer vanmiddag bel. Baie dankie vir die resepte. Ek gaan dit mooi uitprint en bere. (Is op 'n dieet op die oomblik. ) Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
sonnetjie Posted October 20, 2006 Report Share Posted October 20, 2006 Thank you ,thank you for all the lovely recipes. I have sent a copy to my cousin in the States. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.