Jump to content

Vergewe my asb, ek is bietjie stadig

MHar

Recommended Posts

Hi daar almal.

Soos julle seker kan agterkom is ek nuut en het nie 'n idee van hoe dit werk nie, vra baie geduld asb.

Ons het so 'n paar maande terug begin met die proses en kom Feb kyk hoe dinge in Oz werk en lyk. Hiedie forum is vir my 'n 'eye-opener'. So baie mense, so baie emosies en opinies. Ek is seker in d maande wat voorle gaan dit v baie waarde wees.

Baie dankie

Michelle H

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle

Jy is vergewe. Ons almal is daar deur en weet hoe dom mens soms voel. Welkom op die forum en geniet al die lekker lees. Mens kry soveel raad hier en net die ondersteuning is al klaar genoeg. Vra gerus as daar iets is wat jy wil weet of waarmee jy sukkel. Hier is altyd iemand op die forum wat sal kan help.

Vertel ons bietjie meer van jouself en die visum waarvoor julle aansoek gedoen het.

Baie sterkte.

Marius en Euneze

Halo Michelle,

Ons het kontak gemaak met 'n uitstekende immigrasie agent wat weer in Februarie 2009 vanaf Australie na SA kom en in Pretoria gaan wees. Sy is Afrikaanssprekend en baie hulpvaardig. Kontak Cor by corvdmerwe@gmail.com vir nadere besonderhede. Sterkte en seenwense met al jul reelings.

Aktief

Link to comment
Share on other sites

Hi Michelle

Jy is vergewe. Ons almal is daar deur en weet hoe dom mens soms voel. Welkom op die forum en geniet al die lekker lees. Mens kry soveel raad hier en net die ondersteuning is al klaar genoeg. Vra gerus as daar iets is wat jy wil weet of waarmee jy sukkel. Hier is altyd iemand op die forum wat sal kan help.

Vertel ons bietjie meer van jouself en die visum waarvoor julle aansoek gedoen het.

Baie sterkte.

Marius en Euneze

Hi julle

Dankie vir d begrip. :censored: Ons sal eers blykbaar na Feb se LSD besluit hoe ons gaan oorgaan. Ons hoop om 'n tak v my man se besigheid daar te begin. Ons is nog ook nie seker waar ons sal bly nie, weereens sal d besigheid dit bepaal. Eers het ons gedink dit sal in Perth wees want almal se dit is waar d myne is, maar na bietjie ondersoek het hy vasgestel dat daar heelwat myne wat v waarde sal wees rondom Sydney en Melbourne. So al wat ons op d oomblik weet is dat ons wil oorgaan en dat ons moet gaan kyk. Ek het twee kleintjies, dit is vir hulle toekoms dat ons bereid is om ons lewens net so op te rol en onder ons arms in te druk en te trek. Net so alles waarvoor ons gewerk het, alles en almal wat bekend en geliefd is agter te laat. Nou besef ek hoe ver ouers sal gaan om vir hul kinders d beste te gee. Ek sal dit ook probeer onthou wanneer ons begin twyfel.

Ons sukkel baie om van al ons eiendom ontslae te raak. Ek sien almal hier sukkel daarmee so dit is nou net bid en nog bid vir kopers. Alhoewel dit lyk vir my as ek dinge so kyk of daar baie meer gebid gaan word in d tyd wat voorle. Ek sal maar 'n sagte kussinkie vir d kniee moet kry.

Ek glo nie daar is veel meer om nou te vertel nie.

Waar gaan julle heen en wanneer?

Groete Michelle H

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...