Jump to content

AFRIKAANSE KERK DIENS SONDAG AAND MANDURAH


StoneRose

Recommended Posts

Hi

As jy nog nie hiervan weet nie!!

Daar word n afrikaanse diens aangebied Sondag aand 23 NOVEMBER 2008

Waar : Baptiste Kerk Mandurah (cr Rio Grand & Pinjarra Road)

TYD : 18:30

PAST Johan de Swardt

Link to comment
Share on other sites

Nog 'n afrikaanse diens op 14 Desember om 15h30 by SDA-kerkgebou in Mandurah, prediker Ds. Gawie van der Merwe van Perth Afrikaans Reformed Church.

Link to comment
Share on other sites

Nog 'n afrikaanse diens op 14 Desember om 15h30 by SDA-kerkgebou in Mandurah, prediker Ds. Gawie van der Merwe van Perth Afrikaans Reformed Church.

is hierdie dienste elke maand? Is daar nog dienste in Bunbury / regional WA? Ons hoop om te settle in Bunbury....

Link to comment
Share on other sites

Aai dit klink te lekker! Ek wens ons was daar om saam kerk te hou. Bid asb saam met ons. Ons raak nou haastig om Mandurah te sien.

Groete

Euneze

Link to comment
Share on other sites

Ja, daar is 'n uitreikaksie na WA deur die Perth Afrikaans Reformed Church, waar Ds Gawie deur die platteland van WA reis en elke Sondag op 'n ander plek preek. Dit is nie noodwendig elke maand vir al die plekke nie, maar wel vir Bunbury en Mandurah, wat elke derde Sondag van die maand 'n afrikaanse diens het.

Agie, ons is in Bunbury, en daar is meer as 100 mense al per diens! Groot SA-gemeenskap, laat weet as julle hier land!

Link to comment
Share on other sites

  • 5 weeks later...

Hi,

Kan daar dalk vir my gese word wanneer daar weer 'n diens is in Mandurah? Ook waar is die Perth Afr Chruch gelee? Dis in Afr ne?

Ek is dringend opsoek na 'n kerk...afr/eng wat baie gebaseer is op NG in SA. Waar kan ek dit kry?

En ook...is daar een oor die kers tyd?

Link to comment
Share on other sites

Ja, daar is 'n uitreikaksie na WA deur die Perth Afrikaans Reformed Church, waar Ds Gawie deur die platteland van WA reis en elke Sondag op 'n ander plek preek. Dit is nie noodwendig elke maand vir al die plekke nie, maar wel vir Bunbury en Mandurah, wat elke derde Sondag van die maand 'n afrikaanse diens het.

Agie, ons is in Bunbury, en daar is meer as 100 mense al per diens! Groot SA-gemeenskap, laat weet as julle hier land!

wow - dankie Bosmans, :ilikeit: dis wonderlik om te weet want ons sal dit so nodig he as ons daar land! Ons hoop steeds om iewers suid v Perth in die 'kleiner' dorpe/stede te settle. Is net bekommerd oor werk kry...

Edited by Agie
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...