Jump to content

JacoE: Intro


JacoE
 Share

Recommended Posts

Hi,

I discovered this site a few days ago and joined up. jJust so you know who I am my name is Jaco, I am married to Alzanne and we have 3 little ones (6y, 3y and 7w). We have just started the process of going down under by doing some research, getting forms, reading and asking questions here etc.

Now I suppose I have to get some or other fancy slogan like the rest of you...

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Welcome Jaco,

We are also new to the forum and you will find the people 'here' VERY supportive.

Where are you and your family from?

Vissie

Link to comment
Share on other sites

Hi JacoE

Welcome to our forum. I am sure we will be able to assist you along the way.

I see that we seem to be getting many new members from Centurion.

Your chidren are still young so this is the optimum time to be making the move.

Link to comment
Share on other sites

Hi JacoE,

Welcome to our little corner of the World Wide Web! Now get working on your fancy slogan :ilikeit: Just kidding - I hope you find lots of useful information here as well as heaps of support and friendship.

Cheers

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Which visa do you intend to apply for to get into Australia, or you still in the planning stage and seeking advice which one to go for?

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaco, Alzanne & littlies

Welcome to the forum! Hope you get all your questions answered.

Don't worry too much about the fênsie slogan, it will find you! :ilikeit: One day you will post something and it will stick, and voila, there is your slogan!

Greetings,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Where are you and your family from?

I moved from Sasolburg in '75 and lived in Pretoria until I moved to Centurion after finishing studies and getting a job. Met my wife here, who incidentally also hailed from the PWV area, and we have only ever been in Centurion. Spent some time working in Midrand and Kya Sand the last few years.

Link to comment
Share on other sites

Which visa do you intend to apply for to get into Australia, or you still in the planning stage and seeking advice which one to go for?

On the normal point tests for skilled immigration (136) I'm 5 points short because my wife is not a working girl so it seems I'll have to go the Independant Skilled Regional (Provisional) route where you need a regional sponsor. I should get full points for age, skill and English but don't get any for souse, family etc.

In practise it will limit me to work in the sponsor region and delay the permanent visa by 2 years as far as I understand.

Link to comment
Share on other sites

Hi JacoE

Ons bly ook in Centurion en het so pas begin met ons proses - so as daar enige vrae is, laat weet gerus.

Ek sien ons kinders is baie dieselfde ouderdom, ons s'n is 7 en 5 - so ons sal beslis baie dieselfde vrae hê! Hierdie forum het ons al ongelooflik baie gehelp en sover ek kan agterkom, is daar al 'n hele klomp oud-"Centuri-aners" in Oz!!

My man is in die IT bedryf en wag nou vir ACS om sy grade te erken ens. - ons doen ook aansoek vir die PR136. Het jy geweet dat 'n mens "bonus points" kry as jy by 'n Afrikaanse universiteit geswot het?? Miskien maak jy jou punte so op??

Dalk kan ons bymekaar kom oor 'n koffie en "notes" uitruil.

(of ek en jou vrou kan by LA Fayettte oor 'n lekkerrrr kaaskoek ontmoet :) - eat your heart out babes! - dis nou aan al die kaaskoekvreters in OZ - hie-hie-hie :):lol: )

Groete

Tania

Link to comment
Share on other sites

Hi JacoE

Ons bly ook in Centurion en het so pas begin met ons proses - so as daar enige vrae is, laat weet gerus.

Ek sien ons kinders is baie dieselfde ouderdom, ons s'n is 7 en 5 - so ons sal beslis baie dieselfde vrae hê! Hierdie forum het ons al ongelooflik baie gehelp en sover ek kan agterkom, is daar al 'n hele klomp oud-"Centuri-aners" in Oz!!

My man is in die IT bedryf en wag nou vir ACS om sy grade te erken ens. - ons doen ook aansoek vir die PR136. Het jy geweet dat 'n mens "bonus points" kry as jy by 'n Afrikaanse universiteit geswot het?? Miskien maak jy jou punte so op??

Dalk kan ons bymekaar kom oor 'n koffie en "notes" uitruil.

(of ek en jou vrou kan by LA Fayettte oor 'n lekkerrrr kaaskoek ontmoet :) - eat your heart out babes! - dis nou aan al die kaaskoekvreters in OZ - hie-hie-hie :lol::o )

Groete

Tania

Nog 'n kennis van my in Centurion het ook eergister aan sy aansoeke begin werk en ander vriende van ons hier praat ook in die rigting. Teen die tyd wat ons almal reg is sal ons 'n private jet kan huur net vir die ouens van Centurion :)

Ek behoort die 5 bonuspunte te kry vir Afrikaans ja (op TUKS geswot van '86 tot '88). My punte tel op na 115 ipv 120. :) . Nou sal ek, as ek op die SIR, kom self moet skoolgeld en medies betaal.

Absoluut geen beswaar teen La Fayette nie. Het julle al by La Bonheur in Willem Botha laan in Eldoraigne gaan inloer? Gaan kyk gerus.

Link to comment
Share on other sites

Hello Jaco :)

Gesien julle oorweeg moontlik die SIR roete na Oz oor jou 115 punte ipv 120.

Dalk weet julle klaar maar Adelaide (in Suid-Australië) val in die kategorie van 'regional Australia'. Dis wonderlik, want Adelaide is 'n stad (met 'n groot dorpsgevoel) - en die populasie is ongeveer 1.1 miljoen! (vergelyk met Pta se +- 1.5 miljoen) So daar gaan genoeg aan om dit die moeite werd te maak in terme van werksgeleenthede ens (afhangende van jou beroep). Sover ek weet is dit die 'grootste' stad/dorp wat klassifiseer as 'regional Oz'. Ek weet daar's ook talle ander stunning plekke (reg deur Oz) wat geklassifiseer word as 'regional Australia' - afhangende van wat jy doen in terme van werk sal jy en jou familie julle keuses kan doen.

PM (stuur personal message) my gerus indien julle enige info benodig oor Adelaide - ek en my ouers was soontoe (ook Sydney en Melbourne) hierdie jaar op 'n LSD (look, see, decide) trip en ek kan eerlik sê Adelaide is pragtig. Mens het die see - lieflike strande - asook die Barossa Valley (Oz se premier wyn area met pragtige wynplase) op jou voorstoep. Dan's daar nog die Adelaide Hills...doen jouself 'n guns en doen 'n search op die Net daarvan - dis SPECTACULARLY BEAUTIFUL!

Daar was talle ander interessante Adelaide posts ook die afgelope ruk op die forum hier - search net 'Adelaide' om die posts te sien.

Gaan kyk gerus na:

www.adelaidebound.com

en na

http://s2.invisionfree.com/Adelaidebrits/

vir alles en nog wat oor Adelaide spesifiek.

Immigration SA ('SA' as in "South Australia") is die sponsorship authority met betrekking tot state sponsorship vir SIR in Suid-Australië. Dis m.a.w. hulle wat jou sal sponsor indien julle Suid-Australië oorweeg op SIR visa. Hulle website is www.immigration.sa.gov.au

Sien die pdf attachment ook vir meer in-diepte detail oor die SIR visa.

Onthou ook om DIMIA (Department of Immigration and Multicultural and Indigenous Affairs) se website te search (search 'SIR'): www.immi.gov.au

Hoop dit help! :ilikeit:

SIR.pdf

Link to comment
Share on other sites

Ag Kangaroo, jy is ook sommer pragtig. Ons hou van Adelaide!! :ilikeit::)B)

Ons is ook deur Suid Aus ' ge-sponsor', maar na ons LSD in Desember 2005 was dit ons eerste keuse in elk geval, so dit was 'n bonus gewees, net vir ons makliker gemaak om ons Visa binne 4 maande te kry, van aansoek tot goedkeuring. ;)

Bronwyn

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaco

Welkom op die forum.

Is dit net ek of sien julle ook dat SA besig is om leeg te loop ?

Link to comment
Share on other sites

Nog 'n kennis van my in Centurion het ook eergister aan sy aansoeke begin werk en ander vriende van ons hier praat ook in die rigting. Teen die tyd wat ons almal reg is sal ons 'n private jet kan huur net vir die ouens van Centurion :ilikeit:

Sal defnitief 3 sitplekke in daardie jet reserve ... Ons bly ook in Centurion, en wag ook vir ACS assesment ... wat nou regtig te lank vat! Doen aansoek vir 136 visa. Ons het net een kind, seuntjie van 2 jaar. Wel, amper .......

Link to comment
Share on other sites

Guest Sunshine Sister

Hi there Jaco and family,

Welcome to our forum. I have seen you around and from your questions I see you are well on your way to Oz. Good luck with all that lies ahead and just keep your kids and their future in mind when the going gets tough.

Looking forward to having you on our forum.

Love

SS

:)

Link to comment
Share on other sites

Hi, vir die wat nie weet nie, Tania hierbo is my vrou. En soos sy gesê het is ons STERK oppad Oz toe, alhoewel ons nog hier in Centurion bly. Ek het seker 3 weke lank aan my RPL dokument gewerk vir die ACS goedkeuring. Dit was op die ou end nogal 'n dik dokument van so 90 bladsye. Ek het ook van 1990 tot 1997 by tukkies geswot. So Jaco, as daar iets is wat jy wil vra, vra gerus. Soms voel dit vir ons of ons nog nêrens heengaan nie omdat alles so stadig gebeur...maar ons kan ook nie wag om uiteindelik die ACS goedkeuring te kry nie. Dit sal vir ons baie punte beteken vir die 136 VISA. Maar intussen werk en bly ons maar nog hier in Centurion, al is ons harte amper al klaar in Australie. Ons ken ook ander families wat eers hier in Centurion gebly het, wat nou daar in Oz is.

"Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie."

C.J. Langenhoven

Edited by Swerwer
Link to comment
Share on other sites

hallo, julle sal maar nog 3 sitplekke moet oophou vir ons. Het ook nou net aangesluit by forum en bly ook in Centurion. Ons het nou net ons medies ingestuur so het nou alles gedoen wat ons kan van ons kant af, nou moet ons net wag!

Ons dogtertjie is nou 2.Ons het aansoek gedoen vir 136.

Link to comment
Share on other sites

Sal defnitief 3 sitplekke in daardie jet reserve ... Ons bly ook in Centurion, en wag ook vir ACS assesment ... wat nou regtig te lank vat! Doen aansoek vir 136 visa. Ons het net een kind, seuntjie van 2 jaar. Wel, amper .......

Hi Linda,

Ons laaaang wag lê nou en koekeloer vir ons, het laas week ons "goodies" vir ACS gestuur, - hoe lank gelede het julle jul aansoek vir ACS ingestuur - ek hoor dit vat tot 2maande voor 'n mens dit terugkry! :huh:

Sien jou in die "jet" - ek deps die sitplek by die venster - hie-hie :ilikeit:

Groete

Tania

Link to comment
Share on other sites

Hi Linda,

Ons laaaang wag lê nou en koekeloer vir ons, het laas week ons "goodies" vir ACS gestuur, - hoe lank gelede het julle jul aansoek vir ACS ingestuur - ek hoor dit vat tot 2maande voor 'n mens dit terugkry! ;)

Sien jou in die "jet" - ek deps die sitplek by die venster - hie-hie :huh:

Groete

Tania

Oeps, skies!, :ilikeit: ek het vergeet om op my naam weer in te lock, nie gesien dat my man laaste op sy naam ingelock was nie - het gou oor in gelock - op my naam.

Tania

Link to comment
Share on other sites

Hi Linda,

Ons laaaang wag lê nou en koekeloer vir ons, het laas week ons "goodies" vir ACS gestuur, - hoe lank gelede het julle jul aansoek vir ACS ingestuur - ek hoor dit vat tot 2maande voor 'n mens dit terugkry! :huh:

Sien jou in die "jet" - ek deps die sitplek by die venster - hie-hie :ilikeit:

Groete

Tania

Hi Tania,

ACS vat hulle tyd met met aansoek ... dit is vandag 2 maande vandag hulle dit ontvang het! Ek is so senuweeagtig dat hulle dit gaan afkeur. Het darem nie 'n RPL gedoen nie, so die vorms invul was redelik vinnig. Van ander mense se timelines het dit gelyk of dit net meer as 'n maand vat ... maar nie myne nie!

Sterkte met julle aansoek ...

Linda

Link to comment
Share on other sites

Hi Tania,

ACS vat hulle tyd met met aansoek ... dit is vandag 2 maande vandag hulle dit ontvang het! Ek is so senuweeagtig dat hulle dit gaan afkeur. Het darem nie 'n RPL gedoen nie, so die vorms invul was redelik vinnig. Van ander mense se timelines het dit gelyk of dit net meer as 'n maand vat ... maar nie myne nie!

Sterkte met julle aansoek ...

Linda

Hi Linda

Hou net moet ek en liza het myne in Oktober 2005 ingegee en het eers uitslag in Januarie 2006 gekry, dit was oor kersfees seisoen. Maar ek is seker dat daar geen probleme gaan wees nie, maar sover as wat ek al gesien het vat dit gewoonlik so 3 maande vir hulle on 'n uitslag the lewer.

Sterkte met die naals kou en wag.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...