Jump to content

Sh'zen products in Oz?


Lindy-Lee
 Share

Recommended Posts

Does anybody know if you can buy sh'zen productsin Oz? All their products are great :ilikeit: I'm looking to find out what their hair conditioner costs here. My middle terror ;) hates her hair being washed, brushed well anything ... she has long hair and I really struggle to get the knots out of her hair and from experience Sh'zen's conditioner is one of the best I've ever used.

If anybody knows tha would be great. Thanx

Lindy-Lee

:D

Link to comment
Share on other sites

Hi LL - het jy toe reggekom met Sh'zen? Ek gebruik hulle "exfoliating Sponge" - so 'n swart een - beste wat mens KAN kry! Ek het 2 saamgebring, maar die laaste een is nou op sy einde en ek kon nog nêrens in Aus iets eers naastenby soortgelyk kry nie. As ek uitvind waar mens Sh'zen kan kry sal ek jou laat weet - sal jy asb dieselfde doen?

Iets wat jy kan probeer is Redken se "soft ends" - dit is 'n "leave-in conditioner" wat gladnie mens se hare laar olierig lyk nie en dit raak regtig ontslae van al daai koeke! My dogter het lang" boofy" hare en dit kan omtrent in 'n bos muisneste ontaard - hierdie goed werk fantasties daarvoor. Al ding is, jy moet dit op nat hare sit, maar as jy dit aansit na jy jou hare gewas het, hou dit goed vir elke keer as jy dit kam, tot jy dit weer was. Dit is regtig 'n merkbare verskil. (Ek gebruik dit ook - dit geen net baie bietjie meer "gesonde look" aan mens se hare). Jy kan Redken goedkoper kry by Price Attack as jy dit wou probeer.

Link to comment
Share on other sites

Riekie

ek het die vrou in die hande gekry wat Shzen in Oz invoer. ek sal haar email adres vir jou stuur.

Lindy-Lee

:cowboy:

Link to comment
Share on other sites

Riekie

jy kan net vir Joyce email, as ek reg onthou is sy in Brissie maar sy sal jou in kontak kan sit met jou naaste agent. Dink nie daar is baie agente nie so as jy belangstel kan jy sommer agent word. Ek weet hier is net 3 agente op die oomblik in Perth (en almal Saffers :cowboy: )

joyance@optusnet.com.au

Hoop jy kom reg

Lekker dag

Lindy-Lee

:cowboy:

Link to comment
Share on other sites

Toe spring jy my voor!! Ek wou nou net haar detail hier vir jou "post"!! (Het haar op Google gekry en was so opgewonde ek moes jou net gou laat weet!) Ek het haar sommer ook klaar 'n Email gestuur. Thanks man!

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Riekie,

Ek gebruik hulle "exfoliating Sponge" - so 'n swart een - beste wat mens KAN kry!

Ek is altyd in die mark vir 'n goeie "exfoliating sponge". Ek het gaan kyk op Shzen se Price List, maar weet nie watter een om te bestel nie. Kan jy my asb. help?

Groete Pippa!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...