Robert & Telanie Posted November 14, 2008 Report Share Posted November 14, 2008 (edited) Hi julleKom ons hou bietjie 'n lekker braai iewers in Desember of enige ander datum voorstelle. Ons almal wat hier in die Goldfields (Kalgoorlie, Kambalda, Coolgardie ens) bly. Daar is 'n hele paar SA gesinne wat hier bly, en ons weet nie altyd van almal nie. Dit sal lekker wees om almal weer te sien, en om nuwe mense te ontmoet. As julle enige ander SA vriende het wat nie van die forum weet nie, en wat 'n lekker braai wil hou, vra of hulle ons wil join.Laat weet, en ek sal die reelings tref.Hoop om julle te sien. Telanie Edited November 14, 2008 by Robert & Telanie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bianx Posted December 12, 2008 Report Share Posted December 12, 2008 Hi julleKom ons hou bietjie 'n lekker braai iewers in Desember of enige ander datum voorstelle. Ons almal wat hier in die Goldfields (Kalgoorlie, Kambalda, Coolgardie ens) bly. Daar is 'n hele paar SA gesinne wat hier bly, en ons weet nie altyd van almal nie. Dit sal lekker wees om almal weer te sien, en om nuwe mense te ontmoet. As julle enige ander SA vriende het wat nie van die forum weet nie, en wat 'n lekker braai wil hou, vra of hulle ons wil join.Laat weet, en ek sal die reelings tref.Hoop om julle te sien. TelanieHello Telanie,Ons is nie in Kalgoorlie nie, maar ons kom Januarie 15. Hoe lank is julle daar? My Afrikaans is nie goed nie, jammer! Is julle gellukig daar? Bianca Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Beukes Familie Posted December 14, 2008 Report Share Posted December 14, 2008 Hi TelanieOns ry laatmiddag die 24ste op om kersfees saam my niggie te spandeer en dan kom ons die 28ste terug aangesien ek die 29ste weer werk. Sal julle graag wil ontmoetGroetePetro Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.