Jump to content

Die Swart Gevaar

Biltongboer

Recommended Posts

Ons het gister iemand anders se kind se verjaardag partytjie bygewoon. Vriende van ander vriende van vriende van ons het ons genooi - Nous ons almal vriende.

Ons het lekker gekuier totdat die ongenooide gaste in sulke swerms begin opdaag het.

Hordes van die goed. Swart goed. Swart goed met vlerke.

Dis ongelooflik, die vlieë is verskriklik. Hulle kom in sulke wolke daar aangezoem, al hier om jou oge en jou ore en in jou neusgate in - oral waar jy kyk is die klein swart blikskotteltjies. Almal van ons staan en waai heeltyd ons arms soos windmeulens rond om die Swart Gevaar te bestry.

Blykbaar is daar 'n sekere tyd van die jaar waar die vliegtuigies so lastig raak in Perth. En Saterdag was een van daai tye. Sulke lamsakkige goeters, jy slaan sommer twee op een slag dood met jou kaalhand teen jou arm.

Al die gesoute Suid-Afrikaners wat nou al lank hier bly, sê jy raak dit gewoond. Blykbaar is die vlieë hier nie so vuil soos dies in Afrika nie, want hier is nie 'n lokasie net om die hoek waar hulle allerhande vuil siektes gaan optel nie. So vat maar die proteinhappie en gaan aan met die lewe...

Ons het later moed opgegee en opgepak, en by iemand se huis gaan koffie drink.

So maak ons maar nog vriende en kuier voort. Vlieë en al. Soos die mense hier sê , ten minste kan die vlieë nie stem nie, en dra nie AK47's nie

Link to comment
Share on other sites

Waar is die vliee wat almal so van praat? Laat ek net daardie area kan vermy.

Link to comment
Share on other sites

Ja nee die vleë is erg. Moet sê dit klink of die vleë hier in die suide van WA nie so erg is nie. Maar hier is die aaklige vleë wat wurms lê en as jy hom slaan sien jy net wurms. Ek dink een van die vleë is gelyk aan 'n T-bone!

Hulle lê ook die wurms in die skape se wol . . . . . en ja ek dink nie julle mage sal die inligting van vat nie.

Link to comment
Share on other sites

Hierso in Melbourne is die Swart GOed net so lastig.!!!!

My seuntjie en dogtertjie sê hulle is so groot soos duiwe.... nou noem ons hulle duiwe.... Gelukkig werk my Zapper wat ons van SA afgebring het heerlik!!!!!!

ten minste kan die vlieë nie stem nie

net jammer ons kan ook nie..... :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

I remember my first week in Perth- a hot sunny December day, the kids were restless in the motel so I decided to take them a walk along the river.

In front of us was a man in an orange work shirt- as we got closer I thought " Gee, what a scruff, the back of his shirt is full of holes maybe 30 or more, then I thought, maybe he is too poor to buy a new shirt"

Next thing the "holes" flew off the mans back and headed toward me and the kids, forget windmill hands, I must have looked like I was trying to do tai chi on crack- my hands were moving so fast trying to keep the blighter's off me and the kids!

Now I don't care what continent flies come from, I know how they get their kicks- land on some :ilikeit: or dead thing, eat a bit, dance in it, fly onto a person, regurgitate the last meal........ for those of you who aren't retching you get the picture.

Some valuable tips for living in Perth or even Albany.

You can buy a little pest killer disc from Coles for your bin for around $7, it kills flies and their delightful progeny the maggot for up to 3 months- smells a bit like mothballs.

When you go to the beach on a hot day spray yourself with insect repellent and never ever open your mouth- why do you think Australians talk the way they do strangling all vowels?

They are trying to keep their teeth together and mouth as closed as possible to avoid eating all the bloody flies :blink:

Always keep a beermat or piece of paper over your can of 4x or bottle of VB- if I want protein with my beer I prefer to prepare it myself....

Check your fly screens, they will find the one whole and invite all their pals in for a massive party in your house.

Now, if anyone can give me some advice on my cane toad problem here in Queensland........

p.s I see my South African slang term for faeces has been censored!

Edited by AndreaL
Link to comment
Share on other sites

Dit le nog vir ons almal voor klink dit my. Soos ek verstaan het hulle 'n naam vir die heeltyd vliee wegwaai: Die Ozzie Salute!! :rolleyes: Ek sal veel eerder 'n sterk regterarm ontwikkel van al die vliee doodslaan as wat ek self doodgeslaan word, so BRING IT ON!!

Link to comment
Share on other sites

This site offers a lot of info regarding these pesky buggars.

Click

Fortunately where I live in Oregon (USA), we don't have this problem. But down in the South they are plagued by Chiggers

Link to comment
Share on other sites

Hey ek sien ons het maar oral die plagies. Hier bo in die noorde CAIRNS het ons nie vliee nie maar voel etende slange en mens etende kroks en steekende blasies en warm son en baie reen en en en en en maar nog steeds soos biltongboer se GEEN, zilks, Mahala, Bogerol van hulle dra kieme, bly in die lokasie om die hoek, of sit in die donker en wag om jou aan te val nie.

So bring it on.

Viva le Australia

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...