Jump to content

Ek soek werk


UysMan
 Share

Recommended Posts

Hello almal,

Ek soek werk, dit lyk my die company vir wie ek kom werk het het so bietjie 'n moeilike tyd. Hulle moet 50% van hulle staff afbetaal. Ek weet nog nie of ek afbetaal gaan word en/of nie, maar ek wil solank my voelers uitsteek so net indien die poppo die "Fan strike" wil ek alklaar gehoppe wees met werk. So wat doen ek nou eintlik. Wel ek is in IT. Ek is 'n developer maar spandeer meeste van my tyd in 'n Oracle en Unix omgewing. Jy kan my CV hier aftrek indien jy hoor van enige werk...en jAAAAAAAA ek is hard werkend, slim intellegent...wow laat ek daar stop ek voel my kop begin al groter raak. Wel OK ek hoop iemand kan my help...

http://theo.getmyip.com/Detailed_Resume_doc.doc

En ja, ek sal nog gaan soek vir 'n job op SEEK en al daai ander websites. Die probleem is net ek is tans hier op 'n 457 Visa. So as ek 'n job kry moet ek gesponsor word en al hierdie werk soek plekke soek net PR visa mense. Ek wil regtig nie terug Suid Afrika toe ...seblief HELP! O by the way ek is tans in Melbourne.

Link to comment
Share on other sites

 Share

×
×
  • Create New...