polly Posted November 2, 2008 Report Share Posted November 2, 2008 I figured if the ambulances won't go there, may you don't really want to stay there http://www.news.com.au/story/0,27574,24592196-421,00.html Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
chester Posted November 3, 2008 Report Share Posted November 3, 2008 Ek stel voor julle gee Redfern 'n mis, goeie ding julle by nie meer naby Newcastle nie. ne Daar is goeie areas en daar is sleg, vra net die locals, hulle sal gou vir jou se. My ondervinding met Newcastle, glad nie so sleg nie, bly net van die docks en Pubs weg, dronkies kry jy maar oorals nie net in Newcastle nie. Ek like Newcastle Inverall is omtrent 300km van Newcastle, baie koud in die winter maar hulle het ook hulle fairshare van Abbo's. So daar is problemme met hulle omdat baie nie werk nie en dol kry, kom paydag en hulle koop drank en ciggies. Maar moet nie almal deur een kam trek nie daar is ook ordentlikkes onder hulle, wat ook graag 'n sukses wil maak van hulle lewens. Ons het 'n Mission so 'n paar km van ons plasie af en daar het nog niks weggeraak of vervoes nie in 3 jaar nie. Waarbly julle nou en hoegaan dit daar? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.