Jump to content

jlo: Nuwe lid


jlo

Recommended Posts

My eerste skrywe op die site. Ek probeer maar eers die foyer. Eh het n' offer gekry en moet nou die groot besluit neem. Nou dat dit werklik is pla die stress erg. Ek sou graag hulp wil he om te bepaal wat die lewens onkostes is in Brisbane. Ek kry nie n' site wat my aanduiding van salaris gee nie. Volgende wil ek weet waarna om op te let vir die verhuising begroting. Ons beplan om met 457 visa oor te kom.

Ek neem aan die vrae is al oor en oor gevra so verwys my niet na die regte plek.

Dankie

Link to comment
Share on other sites

Hi daar J :unsure:

Jy's by die regte plek vir antwoorde op jou vrae. Doen maar so 'n paar 'searches' met jou sleutelwoorde, en kyk wat jy kry. Ek kan jou ongelukkig nie help met lewensonkostes in Brisbane nie, maar dalk kan Brissie Bug - ag askies - Chatterbug :whome: jou help.

'n Paar mense het al gevra oor salarisse, en die algemene gevoel is dat dit baie relatief is. Dit hang baie van jou leefstyl af, en ook of jy kinders het, en so aan. Kyk gerus hier en ook hier dit kan jou dalk meer inligting gee. Voel vry om nog vrae te vra, glo my, ons was al daar, en weet hoeveel duisende dinge daar is om aan te dink. Kyk gerus ook na Riekie se lys van dinge om te doen, dis baie handig.

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Hi daar J :holy:

Jy's by die regte plek vir antwoorde op jou vrae. Doen maar so 'n paar 'searches' met jou sleutelwoorde, en kyk wat jy kry. Ek kan jou ongelukkig nie help met lewensonkostes in Brisbane nie, maar dalk kan Brissie Bug - ag askies - Chatterbug ;) jou help.

'n Paar mense het al gevra oor salarisse, en die algemene gevoel is dat dit baie relatief is. Dit hang baie van jou leefstyl af, en ook of jy kinders het, en so aan. Kyk gerus hier en ook hier dit kan jou dalk meer inligting gee. Voel vry om nog vrae te vra, glo my, ons was al daar, en weet hoeveel duisende dinge daar is om aan te dink. Kyk gerus ook na Riekie se lys van dinge om te doen, dis baie handig.

Groetnis,

Dreamy

Baie dankie! Dit help ongelooflik baie.

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...