Jump to content

Helena G: Hello, Just joined! :)


Helena G
 Share

Recommended Posts

Hi Everyone!

My name is Helena and my husband is Andro. We live in Rawsonville (close to Worcester) near Cape Town. My husband has his own company in Worcester (financial services) and I am a full time student studying Equine Massaging. We have 2 lovely doggy children, Simba & Scoeter.

We are planning a LSD trip to Oz in March for a few weeks, have not booked anything yet but are very excited!! Will really appreciate it if you guys could give some advice as to where we can stay (with our SA rands hehe) and what we must see and do when were there. Have never been there and we really want to check out the place.

We live on a wine farm (it's not ours...unfortunately) and only rent our house. We are very privelaged, it is soooooo beautiful! We have the breede river running a 100m from our house, swim in it every summer! If we ever come to Oz we would like (and we know it might not be possible) to live some where simmilar. Or let me put it to you this way, we are not really city people even though both of us use to live and work in Cape Town Central. Andro use to work for Investec before doing his own thing. The main reason it is so difficult for us to make the final decision (even though our hearts are already in Oz), is because then my poor husband must start all over again. He's not too keen on working for a boss again (hope I don't sound snobbish saying this?! :whome:

Anyway, I'm getting side tracted, we have not even looked at points or anything, we would like to though, and would appreciate it if people in the Cape Town area could reccommend any good agencies for advice and also to see If we will qualify.

We don't really know what crime is like here in the country side. The people here just drink a lot and fight amongst each other, BUT (and this is a BIG BUT)...we don't even watch TV or Carte Blanche anymore, because it upsets us so much!! And everytime we read the Sunday Paper I just want to get on the next best plane! We are also very scared about and uncertine of what's going to happen after the 2009 next elections!!!??? Don't know if I'm allowed to mention Political stuff on the forum, but I'm sure you guys know what I'm talking about.

Looking forward to chatting to you all!

Have a nice day!

Helena :whome:

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena

We visited the Margaret River area a few months ago. It's about 3 hours drive south of Perth. It's said to be the best wine farming in Western Australia. There are some lovely towns in the area and it has a stunning coast line which is very popular with surfers.

I'm not sure what job prospects would be like for your husband but it might be an area to visit on your LSD.

Y

Link to comment
Share on other sites

Hi Yvonne,

You are FAST!! Thanks for you reply, I will definately tell my husband about it and also try and hop on the net to see if I can't get any pics. What do you do in Oz? Family? Reasons for leaving SA?

It would be nice to hear your story.

x Helena x

Link to comment
Share on other sites

hi helena!

die plek waar julle op die oomblik bly klink heerlik!

ek kom van pta af en het grootgeword op 'n plot... my man noem my nou en dan 'n maplottertjie as ek my anti stad streke uithaal :whome: het vir 3 jaar in jhb gebly vir werk en dit was maar goor!

ons bly nou 3 maande in sydney. het die eerste maand in parramatta gebly en dit was net te veel stad vir my bloed! toe het ons iets rustiger gaan soek en glenhaven gekry. hoe verder mens van die stad af gaan hoe rustiger word dit. ek hou nogals daarvan om die keuse te he om stad toe te kan gaan as ek wil maar ook rustig te wees en te bly as ek wil. sodra mens nog bietjie meer noordwes van glenhaven gaan kry mens plekke soos dural en winsdor wat nog baie plotterig en plaserig is. daar is nogals baie riviere wat deur sydney loop en met bietjie $ in jou sak kan mens dan 'n plot met water koop... (ons groot droom) :whome:

daar is 'n hele chat aan die gang oor die mense wat in sydney hills bly (dis hier waar ek is) jy kan maar daar ook gaan lees oor wat hier is en so aan.

jy moet nader aan die kuier datum laat weet of julle deur sydney 'n draai gaan maak dan moet ons bietjie 'n plan maak.

wel. gaan vir die langnaweek bietjie weg en sal daarna weer kan chat!

corne'

Link to comment
Share on other sites

Hallo Corne,

Dankie vir jou moeite met die info. Het gou op die net gegaan, konnie foto's van Sydney Hills sien nie, net eiendoms foto's van huise ens (nice!).

Sal verseker vir jou nader aan die tyd kontak as ons soontoe kom, sal baie lekker wees om jou en jou man te ontmoet! STERKTE met julle "in settle", ek weet dit kannie maklik wees nie! Ek sien julle het darem baie familie in Oz. Lekker langnaweek hou!!

Hoop jy kry 'n hondjie!

Groete Helena :whome:

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena

Die naaste wat julle seker aan Rawsonville sal kom, is die Barossa wynstreek buite Adelaide. Doen 'n paar Google searches en kyk ook by http://www.livingin-australia.com/living-in-adelaide.htm

Adelaide self vergelyk omtrent met Bloemfontein.

Ons praat later deur Skype....

Charl

Link to comment
Share on other sites

Hello Helena,

Baie welkom by ons fabulous forum :ilikeit: . Ek hoop regtig dat jy en Andro baie inligting hier kry en dat julle 'n lekker plekkie kry om te bly in Oz.

Ek het so 'n ruk terug nogal met Andro oor skype gechat, en het gewonder wat van julle planne geword het. Hy het destyds genoem dat hy nie lus is om oor te begin nie, en ons is min of meer in die selfde situasie.

Baie sterkte met julle beplanning vir julle besoek aan Australia. Hou ons op hoogte.

Groete vir die Kaap!

Pippa

Link to comment
Share on other sites

Hi Pippa,

Dis lekker om jou te ontmoet! Andro sê nou net hy het al met jou geskype? Sal bietjie kyk of ek jou sien op skype. Ek dink amper ons is Andro en Helena op Skype (by die huis).

Sal lekker wees om julle storie te hoor! Lekker slaap :ilikeit:

P.S. Die Kaap stuur baie groete!!!!!

Helena :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hello Helena

Ai, hoe mis ek ZA nou - glo my, vir die eerste keer! My Oom het vir 'n paar jaar in Rawsonville geboer, maar in die 80's sy plek verkoop en toe gaan boer op Nietvoorbij in Stellenbosch vir 'n baas. Noudat hy op Pensioen is, het hulle gaan settle in Outshoorn. Maar julle bly in 'n lieflike plek! Ons het altyd daar by die dam naby julle gaan waterski...

Ons bly op die oomblik nog in Canberra, die plek laat my nogals baie dink aan Worcester. Ek praat nou van die weer ens. Jy moet tog vir my PM, want as julle Sydney insluit by julle LSD, dink ek dis die moeite werd om 'n draai hier te kom maak. Canberra is so 300km van Sydney af (4 ure se ry vanaf die middestad met die bus). Julle is enigetyd welkom om by ons te kom kuier vir 'n paar dae sodat julle die plek kan verken en dit spaar darem die uitgawes van verblyf - dan kan jy daardie ZA rande goed benut. EN dan het ek ook darem rede om vakansie te gaan hou!

Ozziegroete

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena

Welkom! Shoe jy het my vir 'n oomblik huis toe laat verlang.

Lekker naweek vir julle

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Deidre,

Voel of ek jou al ken! Het jou stories al gelees (kannie als so mooi onthou nie), behalwe dat jou twee kinders een van die dae huistoe kom!!!!!

Hulle is pragtig! Sterkte met die tyd wat nog oor is, dit moet seker baie erg wees?!

Ek sit in dieselfde situasie, (as ons nou met ons proses gaan begin). Het 'n boerboel en jack russel (Simba & Scoeter) my kindertjies en sal hulle nie hier wil los nie! Maar kan ook nie myself (en hulle) in kwarentyn indink nie?! Gee bietjie raad en gemoedsrus as jy kan!

Lekker naweek!

Groete uit Rawsonville!

Helena & Andro

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena

My dogter besit n perd wat ons Agist hier op die Gold Coast.Sy verteenwoordig SE Queensland in Dressage.

Hy(die perd)het nou die dag n spier gerek en het ons die Perde Chiropraktisyn, Perde Masseur, sowel as die perde Acupuncturist daar gehad.

En die mense is so besig dat ons dae moes wag. Die Equine masseur werk vir $100 n uur!

Ek dink dat julle n baie goeie bestaan in Australie gaan he. Die ouens is perdemal!

Ons het ook nou al geleer:

"the meaning of poverty is being a horse owner"

Link to comment
Share on other sites

Hello Helena - I was just reading through the thread and two things jumped out -

One, I also used to work for Investec (Pretoria) until Nov 2004 when I left and started my own business. Tell your husband I know how it is, looking at job prospects again is a bit daunting for me too!

Two, why would 'Springbok' liken Adelaide with Bloemfontein? Hey Springbok, have you ever been to Adelaide? Because I've been to Bloem & Adelaide and I cannot see much in common. Where are the winelands and the miles of beautiful beaches in Bloemfontein? Where are the mountains and the koalas? Where is Kangaroo Island? :)

You have got me there.

Helena, consider do yourselves a favour and consider Adelaide too, it's lovely there!

Bronwyn

Edited by B H
Link to comment
Share on other sites

Hi Helena,

Ek sien jy kry darem baie goeie raad. Kyk gerus na die Margaret River en Barossa omgewings, ek hoor dis beide baie mooi.

Mens kan verstaan dat Andro nie nou weer vir 'n baas wil werk nie, maar onthou dat Australië 'n ander land is as SA, en hier is nie so baie stres en moeilikheid nie. Dit maak dit makliker om dan met 'alledaagse' probleme te deel. Jammer as ek myself nou krom uitdruk, maar ek glo jy sal verstaan wat ek bedoel. Sterkte met die proses, en ek hoop dinge werk vir julle mooi uit. :thumbdown:

Groete,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Hallo Queensland Girl!

Dankie vir jou mail! Ek hoop die mense daar "aanvaar" my en dat ek gou sal besigheid kry daai kant! Gelukkig is die Institusie deur wie ek nogsteeds swot regoor die wêreld, onder andere ook in Oz.

Ek is mal oor dressage (kan dit nie self ry nie) maar hoop om eendag te leer! Ek is bly om te hoor dat die mense daar goeie tariewe vra (en so besig is)! Dis goeie nuus vir my!!

Ek en my man het nou net op die net probeer kyk hoe dit daar by julle lyk. Ek moet sê al die foto's op die net lyk vreeslik mooi! Ons is so opgewonde om te kom kyk hoe dit daar lyk in Maart!

Sterkte met die perd se herstel en sterkte met jou dogter se dressage! Ja, dit kos darem duur om 'n perd te besit en al die nitty gritty dingetjies wat daarmee gepaard gaan!

Hoop om gou weer van jou te hoor!

Dankie vir jou behulpsaamheid!

Groete

Helena

Hi Bronwyn,

Thanks for the advice! Looked at some pics on the net and Adelaide looks lovely! Will try and visit as many places possible in March.

What did you do at Investec and what do you do now?

Speak soon!

Helena

Link to comment
Share on other sites

Hi Helena - I was in the Private Bank in PTA, lending for equity stakes in companies, and also basically a private banker to HNW. I specialised in aviation finance for about 5 years before that and did quite a bit at Investec too. I miss it, but not the stress factor! Now I import containers of welding wire from China, but the exchange rate has made that a very risky business. Luckily my husband is my biggest client at the moment and I am taking it a little easy :whome:

Our whole family of 5 loves horse-riding too, and we all took lessons for about a year. Last year my husband got thrown and broke his arm badly, so we stopped, but that's a pity, I would love to take it up again...

If you come to Adelaide in March, give us a shout and we can get together. Maybe by then we can help show you around a little!

OK bye, and good luck with your decisions! :)

Bronwyn

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...