Jump to content

Marius: kan help in Adelaide


Marius
 Share

Recommended Posts

Ek is in Australia met 'n 457 visa en woon in Adelaide. KE is tans besig met my PR applikasie. Ek kan help waar ek kan met raad ensomeer oor die 457 visa en Adelaide. Ek weet nie alles nie maar het 'n paar maande ondervinding hier en weet hoe dit is om die trek aan te pak.

I am in Australia on a 457 visa and live in Adelaide and currently busy with my PR application. I am willing to help where possible regarding the 457 and Adelaide. I do not know everything but have a few months experience and know what you go through when you start the big move.

Link to comment
Share on other sites

Ons wil ook graag Adelaide toe gaan. Besig met 136 maar probeer werk kry sodat ons vroeer kan gaan. As ons nader aan die end is, sal ons defnitief van jou offer gebruik maak.

Link to comment
Share on other sites

Hi Gotoaussie

Glad to see that you are here :unsure: It's a nice place to be, lots of nice people on this forum :P

Link to comment
Share on other sites

Ons wil ook graag Adelaide toe gaan. Besig met 136 maar probeer werk kry sodat ons vroeer kan gaan. As ons nader aan die end is, sal ons defnitief van jou offer gebruik maak.

Maak gerus so, laat weet watse werk julle na soek, ek kan julle dalk in die regte rigting stuur. Kontak my gerus weer as julle dink ek kan help. Adelaide is 'n uitstekende stad ( nee, groterige plattelandse dorp meer ). Hulle reken een van die beste plekke in Aussie om kinders groot te maak. Ek stem sover saam. Byt vas en druk deur, die beloning is groot, waarookal julle vestig. Ek het ook hier angekom vreemd en sonder dat ek ooit hier was, ek is nie spyt nie. Vat dit stap vir stap en druk deur.

Edited by gotoaussie
Link to comment
Share on other sites

Thanks

Ons was nog nooit daar, agent het van die plek gepraat (nadat sy ons omstandighede gehoor het). Toe ons by die huis kom het ons gou gekyk waar dit is ens. en verlief geraak op die plek.

Rigtings: Telekoms en Elektonies.

Link to comment
Share on other sites

I was known as gotoaussie here and on on another site ( now just about deceased <_<. I am now here as Marius and host for Adelaide. I am here in Adelaide South Australia on a 457 sponsored visa and currently busy with my PR also sponsored by my work on the RSMS program. I work in the automotive industry. If any of you think I can be of help let me know. Afrikaans is ook meer as welkom :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...