Jump to content

Oubossies: pas aangekom


Oubossies
 Share

Recommended Posts

Ek is nuut in Melbourne en is so bly ek het hierdie forum ontdek. Ek het nog niemand regtig ontmoet nie en is net besig om te settle.

Ek is Ma van 2 meisiekiners, Kayla 2.7 en Abby 7 maande. My man Bruce het 'n maand voor my gekom om huis en motor te kry. Ons het in Strand in die Kaap gebly.

Link to comment
Share on other sites

Hi Oubossies, Welkom :)

Daar is so baie oulike mense op hierdie forum - jy het na die regte plek gekom! :(

Annette

PS: ek het familie in die Strand

Link to comment
Share on other sites

Hi Oubossies,

Welkom hier by ons! Hoop jy gaan die geselskap hier geniet, en ek is seker jy sal ook 'n paar wenke hê om so nou en dan te deel. :)

Groetnis,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

hi oubossies!

ek het ook die forum na 'n paar weke in sydney ontdek en dit was heerlik!

het sommer meer tuis gevoel :D

corne'

Link to comment
Share on other sites

Hi Oubossies

Officially, welcome to Melbourne!

I will send you a PM with my contact details, we always have a cup of coffee (or tea) to spare for a fellow SA!

Mara

Link to comment
Share on other sites

Guest Sunshine Sister

Hey daar nuwe bossie !

Welkom by ons forum en natuurlik ook welkom in Australië. Ek is self ook redelik nuut in Oz en ken baie van die pyne en nes-skrop waardeur jy op die oomblik gaan. Ons sien uit daarna om jou beter te leer ken.

Groete uit Sydney

Sunshine Sister

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar

Welkom jong. Weet sommer jy gaan gou tuis voel hierso op die forum.

En nog 'n Kapenaar, wat's dit dat daar nou so baie Capies hier rond is? Gewoonlik is ons in die minority. Was julle ook moeg vir die Krag onderbrekings :ilikeit:

Geniet dit jong en hou ons op hoogte.

Link to comment
Share on other sites

En nog 'n Kapenaar, wat's dit dat daar nou so baie Capies hier rond is? Gewoonlik is ons in die minority. Was julle ook moeg vir die Krag onderbrekings :)

Jy weet dan... :whome:;)

My man het 'n baie goeie werksaanbod gekry en ek kan by die huis bly, die kinders oppas en sy geld spandeer... :(

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...