Jump to content

Playgroups


Strekkie

Recommended Posts

Hi julle,

Ek sien op die site dat meeste van die dames wat bymekaar kom vir koffie oggende in die Noorde is. Is daar enige soortgelyke koffie oggende in die Suide? Ek is ook opsoek na 'n lekker speelgroep waar ek kan aansluit. My dogter is nou 18 maande en ek kan sien sy smag na ander kinders. Sal my ook goed doen om bietjie uit te kom.

Thanks

N

Link to comment
Share on other sites

Hi San,

Ek is bly om te hoor julle is oppad. Ek sien julle is ook van Centurion, waar presies? Was julle hier op 'n LSD dat julle ook in die suide wil settle of het iemand julle vertel van die suide? Ons moet in kontak bly sodat ons dalk 'n koffietjie kan drink as julle eers hier is. Kan ek aanneem julle kom op 'n 457 en wat doen julle werksgewys?

Sterkte vir die laaste paar weke daar in SA en ons sien uit na julle koms hier in Perth! :ilikeit:

N

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons is op die oomblik in Zwartkop, en nee ons was nie op 'n LSD nie, het maar op die internet gekyk na plekke en het een suburb in die Noorde en een in die Suide gesien waarvan ek hou. My sus is ook oppad en sy kyk na 'n plekkie Suid-Oos, so wil nie te vêr van daar af bly nie.

Ja ons kom op 'n 457, my man is 'n Ingenieur, ek is 'n trou fotograaf,

Ons moet in kontak bly, ek sal my email vir jou pm.

Link to comment
Share on other sites

Hi Strekkie

Kyk na hierdie link http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=17108

ek is net nie seker of hulle weer hierdie maand 'n koffieoggend gaan he nie. PM Enrica en sy sal vir jou kan se wanneer sy terugkom.

Ook kyk na hierdie websites vir speelgroepies naby jou:

http://www.bubhub.com.au/

http://www.essentialbaby.com.au/

Hoop jy kom reg!

Sue

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...