Jump to content

Brisbane Braai


Madelein

Recommended Posts

Hello julle!

Die braai moet gebeur, kom wat wil. Hoe lyk dit met Saterdag 30ste of is Sondag 31ste dalk beter? Sal wardeer as julle laat weet, hoef die keer nie weer bekommerd te wees oor die koue / koue bries nie of reen nie. Die weer is darem beter teen daardie tyd en ons sal bietjie meer dagtyd he.

Lyk dit goed of enige idee vir 'n ander datum? Dit sal definitief nie weer gekanselleer word nie.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Hi Madelein.

Bly die braai gaan gebeur. Ek sal die woord spreek vir die mense wat ek ken en nie baie op die forum kom nie.

Enige dag is reg vir my, miskien is daar mense wat saterdae werk en dan sal sondag beter wees.

Link to comment
Share on other sites

Mads ek is ook happy met enige van die dae. Siende dat Barries se Sondag kom ons maak dit Sondag 31ste.

Wat se julle?

Link to comment
Share on other sites

Dan hou ons dit Sondag die 31ste.

Groete

M

Link to comment
Share on other sites

Ons is daar!!!!!

Sien julle die 31ste

Sal sorg dat ek nie hierdie keer moet werk nie.

Carelene

Link to comment
Share on other sites

Ons sal def ook daar wees vir ons eerste braai in Brissie :)

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Ek is in Melbourne, maar nog baie Brisbane "orientated". Wil maar net noem dat die Riverfestival 30 August 2008 is.

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Thanx Pippa, dit sal lekker wees om die braai dan die Sondag te hou. Dit pas net mooi in.

Sien die Riverfestival is van die 29ste tot die Sondag 7 September. QBE Riverfire op Saterdag die 30ste - was nog nie by so iets nie, maar die jaar gaan ons definitief die vuurwerke kyk. Die program sal vanaf die 12de Augustus op die volgende website beskikbaar wees: http://www.riverfestival.com.au/

Lyk na 'n bedrywige naweek vir ons almal.

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...