legrange Posted July 29, 2008 Report Share Posted July 29, 2008 Hi julle.Met ons eerste dag in Albany het ons 'n vrou raakgeloop wat gesê het, dat daar 'n SA dokter in Albany is. Ek het nooit die besonderhede gevra nie. Te veel goed op die brein gehad.Cornelis is nou al vir 2 weke siek. Griep en nou lyk dit my is sy mangels ook kwaat vir hom. Hy het gesê hy moet maar dalk dokter toe gaan, so julle kan dink hoe erg dit moet wees. Mans wil mos nooit na 'n dokter toe gaan nie.Sal hom vroeg bed toe jaag.Jacqueline Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.