Jump to content

Temporary accommodation

bluesfan

Recommended Posts

Hi almal

November kom vinnig nader en ons begin soek na blyplek vir omtrent 2 weke. Iets soos 'n gastehuis, B&B, caravan park wat nie 'n arm en ' been kos nie. Dit is vir 2 volwassenes en twee kabouters (11 en 8 jaar). Dit hoef nie baie grand te wees nie, maar darem net netjies. As julle enige voorstelle het in hierdie verband sal julle asb v my links daarvan kan post. Dit sal BAIE waardeer word.

P.S. Ek sien op die skole se sites dat Italiaans as 'n tweede taal aangebied word. Is dit 'n verpligte vak? My kinders het nog nooit eens 'n Italiaanse woord gehoor nie. Is dit baie moeilik vir hulle om dit baas te raak? Wonder net.

Groete uit die ander SA vir nou. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi

Read the topic titled " Beston Parks - Semaphore Adelaide by "Guest JWel" on page 2 (lower down) and read my comments regarding the Adelaide Shores Caravan Park etc.

Enjoy!

Manny

Link to comment
Share on other sites

Hallo Bluesfan,

Die Brighton Caravan Park het ook oulike chalets. Julle behoort 'n goeie rate te kan negotiate want dit is nou koud en misrabel, so daar gaan nie baie ander mense wees daar nie.

Italiaans word net by 'n paar skole aangebied. Praat jy nou van laer- of hoerskole? Al die laerskole bied een tweede vak aan. Hulle kan kies wat hulle aanbied. Ons skool het bv. Japanees. Anders skole het wees Chinees, party het Duits of Frans. Italiaans word meestal aangebied in areas waar daar baie Italianers woon. 'n Tweede taal is verligtend. Die hoerskole sal gewoonlik 'n groter keuse van tale het om uit te kies. My seun het Japanees begin leer toe hy hier aangekom het - nog nooit in sy lewe 'n woor daarvan gehoor of sien nie, nou kan hy selfs 'n paar simbole lees! Ons Suid-Afrikaanse kinders is gewoonlik goed met tale, want hulle word meestal tweetalig groot (of ten minste met meer as een taal in hulle ore). Hulle tel dit so vinnig op! My seun doen bv. nou op hoerskool Duits en hy kry omtrent 100% want dit klink vir hom soos Afrikaans (hy praat glad nie Afrikaans nie, maar kan dit verstaan en lees).

Sterkte met jou reelings.

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Dankie Annette

Ons agent het toe vir ons plek bespreek by die Vines appartments in Melbourne street. Hy het glo 'n goeie prys gekry wat nie regtig baie verskil van die caravan parks nie. Disdarem net vir so 2 of 3 weke. Sien julle een van die dae.

Jakes

Hi Jakes

Our offices are located at Suite 13, 168 Melbourne Street, North Adelaide, literally a stones throw away from the Vines, so pop in when you arrive and we will buy you a coffee downstairs at Cibos. :wub::ilikeit:

Enjoy!

Manny

Ps. Dam still logged in, in Lee's name...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...