Jump to content

Jaco: Mik Suid! Hi vanaf Jaco en Caréne


Jaco

Recommended Posts

Hi almal!!!

Ek en my verloofde mik met ons (eintlik haar) twee meisiekinders Australië toe. Ek is 'n beheerstelsels ingenieur en my verloofde is 'n bioloog in die forensiese rigting (vir die SA polisie...) :) . Na bietjie rondkyk lyk die werksgeleenthede sommer baie goed. Ons wil grrag vir die kinders die veilige omgewing gee wat hulle toekom, plus sommer ons eie lewens kwaliteit verhoog.

Baie dankie vir 'n uitstekende forum :ilikeit:

Groete

Jaco en Caréne

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaco and Carene

Welcome to the forum, hope we can help! Where are you planning on moving to?

Cindylou

Link to comment
Share on other sites

Welkom Jaco,

Ja kinders grootmaak in 'n veilige omgewing is 'n goeie rede om Oz te ondersoek! Sterkte met als!

O ja ek dink julle moet maar liewer meer oos as suid mik - mik reguit oos van Petoors dorp tot aan die Aussie ooskus dan land jy op Fraser island net noord van die Sunshine coast van Queensland. Brisbane en Frankfort of net suid van die Vaaldam is op dieselfde breedtegraad, verder suid as dit hoef julle nie! Maar dis nou maar net my opinie, ek het 'n spesmaas ander hier mag verskil!

Lekkerbly

Brissy BUG

Link to comment
Share on other sites

Hi Brissy Bug, you go girl, Jake (jammer Jaco as jy oorkom dan kan jy begin om gewoon te raak op jou nuwe aussie naam).Ek dink dat wat Chatterbug het geskryf is heltemaal reg hoor, ek het vir baie jare in Melbourne gewoon niks verkeerd met Melbourne nie, dis net maar dat Queensland is baie baie beter vir ons familie ( anders oppie forum sal hulle eie verskillende opinies gee .

Dont take life too seriously, noone gets out alive anyway~ anon

Link to comment
Share on other sites

Hi Jaco,

My honest opinion: anywhere in Aus is better than SA, specially when you have children. Life is just so different here. Good luck with the process.

Greetings,

Dreamy

Link to comment
Share on other sites

Welkom Jaco,

Ja kinders grootmaak in 'n veilige omgewing is 'n goeie rede om Oz te ondersoek! Sterkte met als!

O ja ek dink julle moet maar liewer meer oos as suid mik - mik reguit oos van Petoors dorp tot aan die Aussie ooskus dan land jy op Fraser island net noord van die Sunshine coast van Queensland. Brisbane en Frankfort of net suid van die Vaaldam is op dieselfde breedtegraad, verder suid as dit hoef julle nie! Maar dis nou maar net my opinie, ek het 'n spesmaas ander hier mag verskil!

Lekkerbly

Brissy BUG

:angry: Baie snaaks...... :ilikeit:

Jaco and Carene,

Voorspoed met die ondersoeke en visa proses, waar ookal julle gaan settle in Aus, soos Dreamy gese het, enige plek hier is beter as om onveilig en sonder werk te sit in SA. :whome:

Link to comment
Share on other sites

Welcome! Hope you get ots of info and help from the forum -and I agree - most places are great for kids. It's a family centered country in general!

Love

Ajau

Link to comment
Share on other sites

Dankie almal van julle!!!

Dit maak my sommer opgewonde om te hoor hoe julle ouens daar is. Dit lyk my die SAffers daar is sommer BAIE vriendeliker as die ou vasbyters hier... Ons weet nog nie waarheen om te gaan nie, sekerlik sal dit saak maak waar beide ek en die vroutjie elkeen 'n werkie kan losslaan... Ons sal maar sien. Enige "suggestions" word baie beslis waardeer. Ons was nog nooit in Oz nie :ilikeit: , so miskien moet ons 'n plan probeer maak om die stede te sien? Wat kos binnelandse vlugte daar?

Baie dankie en BLOU BUL groete hier uit Pretoria! :rolleyes:

Jaco en Caréne

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...