Jump to content

charnie: Hello, Potgieter familie


charnie
 Share

Recommended Posts

Hallo almal,

Ons het aan die begin van die jaar besluit om die groot stap te neem. My man is 'n "Fitter and Turner". Ons het 2 seuns, 10 en 13 jaar oud. Ons is baie opgewonde om in OZ te bly. Baie van ons vriende woon al daar en is vreeslik gelukkig. Ons is besig met TRA en gaan ook nou ons IELTS eksamen bespreek. Ons behartig alles self en dit vat nogal lank omdat ons bang is ons doen iets verkeerd. Die forum help ons ongelooflik baie. Dankie almal!!

Ons moet nog werk soek. Het al baie poste voor aansoek gedoen maar geen geluk. Sal verder werk soek as Tra en Ielts eksamen agter die rug is. As iemand inligting het oor werk, laat weet asseblief. Dis nogal 'n groot kopseer.

Sterkte aan almal wat ook oppad is.

Groete

Charnie(Charmain)

Link to comment
Share on other sites

Hallo en welkom op die forum!!! ;)

Baie sterkte met die werk soek - die regte geleentheid sal wel opdaag! :( Dink as mens eers die assessment gedoen het, dan begin die werkgewers ernstig kyk na mens se aansoeke!!!

Bienkie

Link to comment
Share on other sites

Hallo Bienkie

My nuwe forum familie is ongelooflik. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Ja, ons het gedink om eers te wag om te soek vir werk tot na ons die TRA en IELTS eksamen gedoen het. Het honderde cv's wegestuur en gou besef dis nog te vroeg. Ons weet hierdie pad is vir ons bestem en die regte pos sal wel ons kant toe kom. Ons het gelukkig ook baie vriende in OZ en hulle gaan help met werk soek.

Sterkte met jou pad vorentoe. Hoop ek kan jou ook eendag help met iets.

Groete

Charnie

Link to comment
Share on other sites

Hi Charnie en die res van die Potgieters

Baie welkom en sterkte met al julle papier werk....

Maak jou maar reg vir "hurry up and wait". Vir my is/was die grootste frustrasie om al die dokumente te kry.

IELTS is daar 'n wagperiode, soos wat almal wil waai boek hulle - en dis nogal duur so by die R2000 afhangende van die wisselkoers. (dit kos iets 115 Br ponde)

jou volgende kopseer is Binnelandse sake - benodig "unabridged" geboorte sertifikate, sommer vir almal want jy gaan dit nodig he.

Dan "unabridged marriage certificate - party mense se die gewone een is genoeg, maar dalk is dit beter om maar van die begin af die laaaang goed te kry.

Verder julle almal se paspoorte- kinders kry hulle eies.

Daai dokumente, vat die langste, soos wat ek uit die forum aflei. Daar is baie tips soek onder "application".

Vra maar - hier is baie "eksperts' en ook groentjies soos ek !

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Hi and welcome.

This forum is great and you will find great friends and advice!

Good luck.

Allison

Link to comment
Share on other sites

Welcome, forum will help you out tons...

Link to comment
Share on other sites

Hi Charnie,

A warm welcome to you and your family to this forum which is an absolute godsend. Whenever I'm doubt or merely need to air any of my many concerns, this is where it's all happening with loads of tips and positive energy.

All the best

Jamiella

Link to comment
Share on other sites

Hi Charnie

Here's another warm welcome to you - this forum has a wealth of information and plenty of helpful, supportive forumites.

Enjoy!

RoMar

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...